Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piccolo Nido

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir Piccolo Nido
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Aleksandar N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aleksandar N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Awesome stay and very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Glad you enjoyed it.

Piccolo Nido
Luke B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke B
Besigheidsreis

Best view and all the home comforts a man could need!

Superb! All a man needed at the end of a hard working day in the bush: Easy access, safe parking, comfortable bed, WiFi, large garden and lawn, a wooden deck with the best view in Clarens, a braai on the deck so that I could braai the local boerewors and drink the Village Beer, and finally, a kitchen that provided all the usual home comforts (choice of three braai dishes!). Definitely will bring the family to stay on holiday!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muhammed S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhammed S
Saam met vriende

Awestruck.

The views are breathtaking. The kitchen is fully equipped. The home is comfortable. Only a slightly bad bit of stone road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourisna G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourisna G

Dit was 'n heerlike kuier!

Die plekkie het alles wat mens nodig het. Baie mooi uitsig! Diens was ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.

Na die nuwe reperadies wat ons November gaan doen om die kombuis en sit/eetkamer groter te maak moet julle gerus weer kom inloer.

Piccolo Nido
Chantel C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel C
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Ons het heerlik gebly! Die kuier area en kamers is nie groot nie, maar die erf is massief. Ek sou nie meer as 8 mense daar inboek nie, dan raak dinge bietjie vol. Verder het die plekkie alles wat mens sou nodig kry vir 'n naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier.

Picollo Nido groete

Piccolo Nido
Annerie E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrystaat vreugde!

Die uitsig is asemrowend! Genoeg komberse en selfs warm komberse. Naby alles en het 'n lekker kuier stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier.
Picollo Nido groete

Piccolo Nido
Yasmin A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmin A
Saam met vriende

The place was nice and clean and the owners assisted us with extra bedding at no extra cost.

The place was like home with all the comforts of home too. We had nothing short. The owners were very accommodating and kept us informed all the time on WhatsApp as we got closer to the holiday period. They are very friendly and caring people. The yard and surrounding areas were clean. We had a beautiful view of the mountains in the morning and the place was very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher S
Saam met vriende

It was relaxing and a great location.

We wanted a good break and Clarens and the accommodation supplied exactly what we needed. It was out of town enough to feel like we were alone. Great views of the mountains and all but was close enough that we could still go enjoy the things that we wanted to do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha W
Saam met vriende

Absoluut awesome.

Alles was prentjiemooi, netjies en absoluut waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Piccolo Nido
Charlie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie S

Ideale huis vir 'n familie of vriende.

Ideale huis vir 'n familie of groep vriende, mooi uitsig en goeie braaigeriewe. Beter as 'n gastehuis of hotel, want daar is 'n leefarea, kombuis en stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Bly om te hoor julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.

Piccolo Nido
Neeri C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neeri C
Gesin met tieners

My family stay was pleasant, accommodation was clean and neat. We enjoyed the stay.

The cold water tap in the shower was not working very well. We had to be careful not to burn ourselves. The microwave is small, but other than that we had a good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay. The geyser water is very warm, best to open it cold first, then add a bit of hot water.

Piccolo Nido
Caryn B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful gem with stunning views that leave you in awe.

The house is well equipped with many little extras you would not expect from a holiday home. The kitchen is very well equipped. The views are spectacular and you see nature in all its glory. The house is close enough to walk to the village centre, but away from the buzz. Easy to reach walking trails.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

So glad you enjoyed it.

Piccolo Nido
Engela V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Engela V
Saam met vriende

Die uitsig is fantasties, maar die pad en ingang na die huis is amper ongebaanbaar.

Daar was 'n enorme sloot by die ingang van die huis en alhoewel ons klippe daarin probeer pak het, was dit nogsteeds baie moeilik om daardeur te ry sonder om jou kar te beskadig. Die hek is ook moeilik om oop te maak. Die elektriese bedrading in die huis maak mens baie senuagtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Liewe Engela, die baie reen oor die afgelope tyd het die grondpaaie baie beskadig, maar baie dankie dat jy laat weet het. Ek sal die munsipaliteit betaal en vra wanneer laas hulle die pad laas geskraap het en of hulle dit asseblief nou kan doen as gevolg van die skade. Hulle doen dit gewoonlik so 1 maal in 6 maande. Anders sal ons opry en kyk wat ons kan doen om dit te verbeter. Baie jammer vir die ongerief, ek hoop julle het darem lekker gekuier verder.

Ek is nie seker wat van die elketriese bedrading julle bekommer nie. Laat my asb weet, ek sal die kontrakteur vra wat al ons herstelwerk doen om gou te gaan kyk. Ons huis is al meer as 30 jaar oud en ons het nog nooit probleme gehad nie, maar as julle iets gesien het sal ons graag wil gaan kyk en dit uitsorteer voordat daar dalk probleme kom. Dit is altyd beter om voorkomend op te probeer tree, dankie dat jy laat weet het. Waardeer dit.

Vriendelike groete
Amanda

Piccolo Nido
Linda C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Saam met vriende

Everything is provided, even fresh flowers in a vase. The place is really comfortable with an absolute stunning view.

We had an awesome time, will most definitely come again. It was a real pleasure staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reline B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reline B
Saam met vriende

Ons her dit baie geniet om Clarens to besoek.

Pico Nido is net wat ons nodig gehad het vir lekker ontspan. Skoon, ruim en die uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Regtig bly julle het dit geniet, baie dankie.

Piccolo Nido-groete

Piccolo Nido
Owen J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig.

Hierdie plekkie is stunning. Groot huis baie stil en so mooi huis. Als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet en baie dankie vir die terugvoer.
Mooi bly
Amanda

Piccolo Nido
Lorraine E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine E
Gesin met klein kinders

Presies gekry waarvoor ons betaal het, min, maar lekker gebly dankie.

Dit was nie luuks nie, maar ons het uit die aard van die saak seker ook nie vir luukshede betaal nie. Die sonsopkoms was mooi. Die stort is ongelooflik klein en so ook die kaggel, maar ons het min betaal, dus moes ons oor die weg gekom het met min. Die kombuis het nie pakplek vir kruideniersware nie, maar ons het reggekom. Laastens, 'n asblik buite is nêrens te vinde nie. Ons het regtig min betaal en voel dat ons wel gekry het waarvoor ons betaal het, dus gaan ons nie kla nie, ons gee net 'n paar riglyne. Sterkte op jul pad vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Baie dankie vir die konstruktiewe terugvoer. Daar is ‘n staalraam net buite die hek vir die asblik sakke, maar die dame wat ons tuin in stand hou se dit is toegegroei, sal reel dat dit oopgesny word en meer sigbaar is.

Die kruidenierskas is ook ’n goeie voorstel dankie, sal beslis plan kan maak. Die stort en kaggel kan ons ongelukkig nie verander nie, maar ons oorweeg ‘n ruk al om glas strukttuur op die bad in die tweede badkamer te sit en dit te omskep in 2de stort. Sal daarna kyk, want dink dit sal help.

Ek is bly julle het die sonsopkoms geniet, die asemrowende uitsig vanuit amper elke vertrek, en die lekker groot tuin waarin mens nog met die kinders ‘n bal kan rondskop is eintlik hoekom ons die plekkie hou vir familie kuiers.

Vriendelike groete

Piccolo Nido
Marié D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié D
Saam met vriende

It was pleasant. The fireplace and electric blankets were appreciated in the minus 3 conditions.

We enjoyed our stay and would like to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Piccolo Nido
Willemien V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V
Saam met vriende

Heerlik, mooi uitsig.

Baie goed ingerig met alles wat mens nodig het, vat net jou DSTV smart card as jy meer kanaal opsies wil hê. Die huis is lekker warm binne en die stoep met die braai is wonderlik. Jy kan heerlik vir die berge kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons was verkede naweek daar en probeer 1 mal ‘n maand gaan om elke keer klein ietsie op te gradeer soos geldtjies in kom. Kom kuier gerus weer.

Piccolo Nido
Mike G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Gesin met klein kinders

Stunning views from this home away from home.

Well appointed family home with the most stunning views from 3 bedrooms and lounge and a large patio leading onto large garden. The kitchen had all one could want for our stay, and the extra bedding and electric blankets certainly helped for the unexpected cold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Really glad you enjoyed it, we are constantly trying to upgrade our family home, just put in a new shower door and washbasins in both bathrooms. Please come and visit us again. If you request a quotation, please leave a message that you are a return guest as we like to try and offer a discount for our return guests.

Keep well.

Piccolo Nido
Noria B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noria B
Gesin met klein kinders

We had a wonderful weekend.

The house was clean except the towels in the bathrooms were dirty and smells bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Hi Noria

I am so sorry about that, I am sending this to our cleaning company now, we do not reside in Clarens and have agents that arrange everything for us. I will get back to you soon

Keep well

Amanda

Piccolo Nido
Karen D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met vriende

Mooiste uitsig

Baie lekker plek. Mooiste uitsig. Baie netjies. Ons groep vriende het lekker gekuier. As die houtdek se dak bietjie groter was sal dit baie help as dit reën want dit is 'n lekker houtdek. Sal definitief weer soontoe gaan. Baie dankie Picolo Nido.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon heerlik kuier binne en op die stoep!

Huis is netjies en skoon gewees. Hule het als en meer wat mens nodig het vir selfsorgverblyf. Ons kon binne en buite op die stoep heerlik kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet. Baie dankie vir die moeite om ‘n resensie te skryf, waardeer dit!

Piccolo Nido
Leasche' D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leasche' D

Beste tyd ooit!

Ons het onlangs as 'n groot familiegroep my ma se 50ste verjaardag in Clarens gaan vier, om by Picolo Nido te bespreek was die beste keuse ooit! Die huis is wonderlik, genoeg spasie vir almal, het alles wat jy kan nodig hê, die mooiste uitsig van die berge, naby genoeg aan al die winkels om sommer te stap en die huis was skoon en netjies. Volgende keer kom ons definitief vir langer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Baie dankie ons is baie bly julle het dit geniet! Dankie dat julle tyd geneem het om resensie te skryf, waardeer dit.

Piccolo Nido
Sean G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean G
Saam met vriende

Perfekte uitsig en sentraal geleë.

Baie lekker plek om oor te bly, en lekker stil en sentraal tot die dorp geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shané A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy with everything you need to make your stay convenient including a stunning view!

On arrival the house was spotless and with it being winter, there were more than enough heaters and warm blankets to help us out. The kitchen was perfectly stocked, the shower water always warm and we really did feel so safe. The views we woke up to every morning were incredible and it’s really so conveniently located to all the attractions in Clarens. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanno D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno D
Gesin met tieners

Baie gelukkig met die verblyf - netjies & waarde vir geld. Uitstekende uitsig vanaf stoep. Daar bleik wel 'n risiko te wees met kriminele elemente - merkbaar op deur slotte, hekke ensovoorts.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Bly julle het dit geniet Hanno.

In die amper 30 jaar wat ons die plekkie het, het ons net 1 inbraak gehad ‘n hele paar jaar terug toe ons plekkie meestal leeg gestaan het. Onlangs het die kombuis deur slot gebreek en die agente het iemand gestuur om dit vir ons reg te maak. Ek dink dit is waarna jy verwys.

Mooi bly
Amanda

Piccolo Nido
Anton J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en alles wat jy nodig het is daar.

Al negatief is die sleutels. Dit moet net duidelik gemaak word vir watter sleutel pas by watter slot. Die slot en deur sluit moeilik oop en toe as jy groot hande het waar jy ingaan vanaf die karparkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Dankie vir advies Anton, ons het die agente gevra om die sleutels uit te sorteer

Mooi bly

Piccolo Nido
Annelize V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V
Gesin met tieners

Heerlik.

Maak voorsiening (vat eie saam) vir kos en ander basiese benodigdhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary T
Gesin met tieners

Had a wonderful time. Beautiful view.

Lovely town and picturesque Golden Gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selwyn G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het eerlik ons tydjie geniet. Die huis is uitstekend toegerus en die uitsig is ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meiring D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en rustige atmosfeer om te ontsnap van die besige samelewing.

Ek en my vrou het heerlik uitgerus by Picolo Nido. Die mooi uitsig van die berge was definitief 'n hoogtepunt. Dit is ook stapafstand van die meeste winkels en restaurante. Ons sal definitief weer kom en volgende keer die familie sommer saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle P
Saam met vriende

A very beautiful and peaceful location.

Even though you are travelling, you are excited to get back to the accommodation as the view is breathtaking. The place was incredibly tidy and accessible. I will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabang S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang S
Saam met vriende

Our stay was very pleasant and we enjoyed our stay thoroughly.

The house overlooks the mountain - very scenic brings a lot of calm in the area. The hiking trails is very beautiful with streams of water capturing the beauty of the forest. On top of the mountain which overlooks the entire town, the dam as well as the mountain far beyond. It was just perfect, we got more than we came for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosel L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosel L
Saam met vriende

Fantasties.

Baie netjies en sentaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Saam met vriende

Great stay with friend, especially in big groups.

We had a great stay at Picolo Nido, it is walking distance from town centre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Behalwe dat die woonhuis nie skoongemaak was en die oond nie werk nie, was dit aangenaam. Blykbaar moet mens nie die kraanwater drink nie (volgens die apteker). Ons was almal baie siek teen dag 4.

Die beddens was nog soos die vorige gaste dit gelos het, die stort se plastiekmatjie kan gerus skoongemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Ek het met skoonmakers gepraat en hulle het blykbaar verduidelik dat as gevolg van van besige vakansietyd hulle nog nie om skoon te maak toe julke arriveer nie.
Hy se hy het persoonlik kom om verskoning vra en ook die volgende dag weer kom skoonmaak as deel van hulle verskoning.

Die oond werk, ‘n mens moet net die horlisie weer instel voor oond sal werk. Hulle het hom vandag weer getoets. Ek het gevra hy moet na die matjie in die stort kyk.

Ek is bly julle het wel verder lekker gekuier.

Vriendelike groete
Amanda

Piccolo Nido
Niel S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Peaceful ,safe and beautiful scenery, will defiantly visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Thank you.
We are glad you enjoyed it.
Warm regards,
Amanda

Piccolo Nido
Stéfan T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Stéfan T
Gesin met klein kinders

Tweedehandse goed saamgeflans.

Dis buite stapafstand met klein kinders van die dorp. Veiligheid is nie goed nie. Oop- en toemaak van hekke en slotte is ongerieflik en onveilig. Die plek het 'n mooi uitsig en groter groepe sal die uitsig en die stoep geniet. Daar is nie 'n tema in die huis nie en alles is saamgeflans uit tweedehandse meubels, koppies en kaste. Eskom se loadshedding het ook nie veel gehelp om die area te verlig met tuiskoms in die aand nie. Gesukkel met slotte in die donker ─ nie aan te beveel nie. Die plek was nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Ons verkies die eenvoudige tog duursame meubels, geskik vir en groepe en families wat ook met hulle kinders kan kom ontspan eerder as ’n stywe en formele dekor soos in ‘n hotel.

Jammer jy het dit nie geniet nie, die meerderheid van ons gaste geniet die dek en die ongelooflike uitsig van oral uit die huis, asook die rustigheid van ons ligging baie.

Ons stap altyd dorp toe, met familie kinders, dit is nie verder as 1 tot 2 km se stap nie, maar mens kan ry ook alhoewel die dorp uiters besig is oor naweke en parkering deur die dag ‘n probleem kan word.

Ons het profesionele skoonmakers wat ons huis diens voor gaste in boek en nadat hulle uitgeboek het.

Beurtkrag en redelike maatreels vir veiligheid is ongelukkig ‘n weklikheid in die hele Suid-Afrika, alhoewel Clarens volgens Statistiek Suid-Afrika blykbaar een van die dorpe met die minste krimineke aktiwiteit is.

Vriendelike groete
Amanda

Piccolo Nido
Victor T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Victor T
Saam met vriende

Nice, but not great.

The house is okay, but not much space for the number of people it sleeps. The kitchen is tiny and cramped. In addition this there was no hot water. It was lukewarm at best. Would definitely not stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Owen J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Was ongelooflik rustige vakansie. Lekker area en huis is lekker groot en als wat nodig is. Dankie, dit was hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clara N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clara N

Was baie lekker.

Naby dorp, huis volledig toegerus. Veilig, baie mooi uitsig, het ons naweek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik gewees.

Picolo Nido was die lekkerste huisie met die mooiste uitsig. Ons het lekker snoesig gekuier in die koue winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ehrard D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ehrard D
Gesin met tieners

Omgewing is stil.

Slegs die hoofpad in en naby is geteer, die res is almal grondpad, waarvan nie almal gelyk is nie. 'n Lae voertuig gaan nie werk daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renchia M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renchia M
Gesin met tieners

Fantasties.

Die plekkie het vir seker voldoen aan al ons vereistes, alles wat mens nodig het is daar: oorgenoeg breekware, kastrolle en panne, eetware, 2 groot yskaste, heerlike verwarmers in elke vertrek tesame met warmkomberse om die koue saans te verdryf. Die lekker groot stoep met sy fantastiese uitsig op die berge was die wonderlikste ervaring van alles - geen huise voor jou wat die uitsig versper nie, wou net heeltyd op die stoep kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Saam met vriende

Asemrowend.

Rustig, plek waar jy kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gordon T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon T
Saam met vriende

We had a great time! Great accommodation, great bird life, a peaceful area with great views. Thank you!

The 6 of us had a great weekend! We enjoyed the accommodation, quite adequate for eight people! We also enjoyed the peace and quiet! The bird life was exquisite with birds that sing throughout the day! We would definitely recommend this to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Gesin met klein kinders

Net uitstekend! Alles wat ons nodig gehad het.

Baie dankie aan die eienaars, Amanda en Pieter. Ons het verskriklik lekker gebly, die mooiste uitsig gehad. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het, skoon en netjies, ons kon nie vir beter diens gevra het nie. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, ons sal beslis weer inboek by Picolo Nido.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike blyplek met besonderse uitsig oor berge!

Wonderlike blyplek wat skoon en netjies is vir 'n ideale wegbreek na Clarens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estie N
Gesin met tieners

Gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl V
Gesin met tieners

Baie lekker en gerieflik saamgekuier!

Ons het baie lekker gebly, tien persone - van 10 tot 74 jaar! Het ten spyte van 'n kouefront almal lekker warm geslaap (elektriese komberse, baie gewone komberse) en niemand het ooit koud gebad of gestort nie. Picolo Nido is goed toegerus, loopafstand van winkeltjies en restaurante - definitief goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Bly julle het dit geniet.

Mooi bly,
Amanda

Piccolo Nido
Tom H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom H
Gesin met tieners

We rested and had family time together.

We enjoyed the stay. Was in a quiet area - no noise of traffic and other guests. Close to the town centre, nice 5 minute stroll away. The house was equipped with heaters and warm blankets for the beds. Nice and practical little aga stove in sitting room to provide more heat as it was cold in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Thank you so much for taking the time to give us feedback. We are very glad you enjoyed it.
Keep well Amanda

Piccolo Nido
Schalk B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons sal weer gaan, dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Piccolo Nido se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het ons plekkie geniet, julle is enige tyd welkom. Mooi bly, Amanda.

Piccolo Nido
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 236, Clarens, 9770, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd78cdbb43ed1fb6cd23c2cfd2f5db889ceac9ce1a18158894a94c64e38f5a9feffb9a0a7084bd73c3de7fd2373b7f86f9303?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 880 per nag, vir 10 mense 54 5 1 5 236 Bester Street Clarens 9770 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518937 28.42148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem