Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pier Plesier

Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die eenheid kan saam met Eenheid 3 of 4 bespreek word om 'n gesin te akkommodeer. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie, tweeplaatstoof en mikrogolf toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 2, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is ook 'n privaat ingang wat na die stoep en braai-area lei.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs een voertuig word per eenheid toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ekstra gaste wat kom kuier, word slegs met 'n vooraf reëling met bestuur toegelaat.
Matige geraas is toelaatbaar tot 22:00. Algehele stilte na 22:30.
Gaste mag nie in die gebou rook of vape nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied 'n ongelooflike see-uitsig en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en toonbank met 4 stoele toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid het toegang tot 'n privaat balkon met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs een voertuig word per eenheid toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ekstra gaste wat kom kuier, word slegs met 'n vooraf reëling met bestuur toegelaat.
Matige geraas is toelaatbaar tot 22:00. Algehele stilte na 22:30.
Gaste mag nie in die gebou rook of vape nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid spog met 'n pragtige see-uitsig en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad, asook 'n uitsig oor die see. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en toonbank met 4 stoele toegerus. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid het ook toegang tot 'n privaat balkon met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs een voertuig word per eenheid toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ekstra gaste wat kom kuier, word slegs met 'n vooraf reëling met bestuur toegelaat.
Matige geraas is toelaatbaar tot 22:00. Algehele stilte na 22:30.
Gaste mag nie in die gebou rook of vape nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 6
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid met uitsig oor die see het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuis en klein sitarea met 'n enkelslaapbank wat as slaapplek vir 'n derde persoon kan dien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs een voertuig word per eenheid toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ekstra gaste wat kom kuier, word slegs met 'n vooraf reëling met bestuur toegelaat.
Matige geraas is toelaatbaar tot 22:00. Algehele stilte na 22:30.
Gaste mag nie in die gebou rook of vape nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkel- en 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, ysmasjien, lugbraaier, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi en DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs een voertuig word per eenheid toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ekstra gaste wat kom kuier, word slegs met 'n vooraf reëling met bestuur toegelaat.
Matige geraas is toelaatbaar tot 22:00. Algehele stilte na 22:30.
Gaste mag nie in die gebou rook of vape nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1 en 2
Vanaf
Vanaf R3 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied 'n panoramiese see-uitsig en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, of slegs 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 4, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar. Daar is 2 balkonne wat elk braaigeriewe en sitplek het.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs een voertuig word per eenheid toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ekstra gaste wat kom kuier, word slegs met 'n vooraf reëling met bestuur toegelaat.
Matige geraas is toelaatbaar tot 22:00. Algehele stilte na 22:30.
Gaste mag nie in die gebou rook of vape nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1fc15eca88a58948621b7848928d132770148e84f8979220da45bcf6af7ce8c5024e58172913cf0c3efb10159ff9220ba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 Victoria Bay Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.006583643186 22.548462152481
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem