Pierneef's Kraal

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 9 Des 2019.

Beskrywing

Pierneef's Kraal is in Lynnwood Manor in Pretoria-Oos geleë. Dis die oorspronklike herehuis waar die bekende kunstenaar tussen 1939 tot en met sy dood in 1957 gewoon en gewerk het. Ons bied B&B-verblyf in 7 vrystaande eenhede en is naby Lynnwood Ridge en die Pretoria Botaniese Tuine.

Die 7 eenhede is op 'n landgoed van sowat 2 hektaar en het elkeen 'n privaat veranda of tuin. Die landgoed bied slaapplek vir 24 gaste in die opgeknapte eenhede. Elkeen het 'n en suite-badkamer en word daagliks skoongemaak. Linne, handdoeke, sjampoe, lyfseep en pantoffels word voorsien. 'n Volledige ontbyt is ingesluit by die tarief.

Die landgoed is sowat 5 km vanaf die Menlyn Park Winkelsentrum, 2 km vanaf Lynnwood Bridge, wat restaurante en die Atterbury Teater behuis en ons is 3 km vanaf die Glenfair Winkelsentrum. Die Hatfield Gautrein-stasie is ook net 10 minute van ons af en die ligging bied maklike toegang tot die N1- en N4-hoofweë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pierneef's Kraal gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 595 R1 356 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 9 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za