LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Piesang Valley Lodge | LekkeSlaap
+18

Piesang Valley Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Piesang Valley Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Mariet B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariet B
Gesin met klein kinders

Stil en rustig, ver van die dorp se gewoel maar letterlik straat af van die hoofstrand.

John, Poppie en Annie was so vriendelik en behulpsaam. Kamer was ruim en skoon en hulle het ons geakkommodeer met 'n ekstra bed in die kamer vir ons kind. Ontbyt was heerlik vars bedien elke oggende op die stoep met n wonderlike uitsig. Sien hulle hopenlik binnekort weer.

Karen F - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F
Enkelreisiger

Een nag oorgebly, wens ek kon 'n week bly!

Piesang Valley Lodge is perfek geleë met pragtige uitsigte langs die gholfbaan en weg van deurpaaie. Groot tuin/park met natuurlike bos, alles wat nodig is in die lodge vir rustige, gerieflike verblyf.

Magderie S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magderie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Ons het lekker gebly en John is baie vriendelik. Die omgewing is ook baie mooi. Ons was wel effens verbaas oor die klein stort. Dit raas ook nogal vroeg in die oggend.

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Piesangvallei Pad, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiODM4NTYxLWFlZjMtNGI2Yi1iMWM5LWNhNGZiMjA3NThhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 730  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.059090434356 23.351208418608
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!