Piet se Huis Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Piet se Huis is ‘n lieflike, historiese kliphuis vir 2 persone wat in Nieuwoudtville geleë is.

Die huis bied privaat verblyf en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof en 'n yskas. Gaste kan in die sitkamer of op die stoep ontspan. Braaigeriewe word voorsien.

Daar is LED-ligte regdeur die huis beskikbaar in geval van beurtkrag of kragonderbrekings. Daar is veilige parkering agter 'n hek op die perseel.

Gaste kan maaltye en gratis WiFi by die Smidswinkel Restaurant geniet. Nieuwoudtville is die perfekte bestemming vir blommekyk gedurende die veldblomseisoen van Augustus tot September.

Slaapplek

'n Bespreking by Piet se Huis Gastehuis sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Piet Se Huis Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false