Hofmeyr Akkommodasie by Pieterien se Gastehuis | LekkeSlaap
+21

Pieterien se Gastehuis

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormackstraat 6, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pieteren se Gastehuis is in die stil, plattelandse dorpie, Hofmeyr, geleë. Dit is halfpad tussen Bloemfontein en Port Elizabeth net duskant die Gariepdam. Gert en Pieterien, die eienaars, sal jou met egte, ouwêreldse en plattelandse gasvryheid ontvang.

Ons bied 1 basiese selfsorgkamer en 1 gastekamer. Die twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort en bad, en elkeen is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier, haardroër en 'n TV met DStv-kanale. En badkamerbenodighede word in elke kamer voorsien.

Daar is veilige parkeerplek en jy het ook gebruik van die braaigeriewe. Ontbyt word elke oggend bedien en aandete is beskikbaar op versoek. Ons het nie 'n dranklisensie nie, maar jy is welkom om jou eie drankies saam te bring. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Pieterien se Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Cormackstraat 6, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pieterien se Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hofmeyr Karoo Oos-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormackstraat 6, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1MzE5MWQ1LThmODgtNDgwNS04YWM3LWYxMWIxNjBjZWRjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 6 Cormack Street Hofmeyr 5930 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.654630725529 25.804748912036
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za