Hofmeyr Akkommodasie by Pieterien se Gastehuis | LekkeSlaap
+21

Pieterien se Gastehuis

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Pieterien se Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Johan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante en bevredigende kuier.

Lekker gebraai en goeie aand gehad.

Thelma H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma H
Besigheidsreis

Baie lekker verblyf!

Baie lekker verblyf, vriendelike mense, baie dankie vir die gasvryheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice stay!

Very nice stay, friendly people, thank you so much for the hospitality.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Thelma H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma H
Besigheidsreis

Baie lekker gebly!

Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice stay!

Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pieterien se Gastehuis's terugvoer

Thank you. We enjoyed your stay.
Pieteren De Wet
Pieteren se Gastehuis

Pieterien se Gastehuis
Seppie M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Seppie M
Saam met vriende

Lekker.

Ons het heerlik gekuier en die eienaars was baie gaaf. Die gastehuis binne-in is oud maar netjies. Ek voel net daar is te baie onnodige goed in die kamers en dit laat die kamers vol lyk - sal verkies dat die kamers 'n neutrale kleur moet wees, soos bv. wit of beige - dit is my beskeie mening.

Wynand S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal aanbeveel, gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Voldoen aan ons verwagtinge. Wat egter gepla het is dat huiseienaar rook en dit was nie aangenaam vir ons nie. Die gastekamer is deel van die huis en geensins apart. Daar moet asseblief op die gastehuis se advertensie aangedui word dat daar in die huis gerook word sodat alternatiewe oorweeg kan word.

Pieterien se Gastehuis's terugvoer

Jammer dat die rook gepla het. Spyt dat gaste nie gekla het toe Gert de Wet gerook het nie, dan kon iets daaraan gedoen geword het. Kamer No 3 is heeltemal apart van die huis, uitgerus met yskas, stoof, eetgerei, ens, ook met eie stort en toilet. Sal aanbeveel dat gaste in die toekoms vra vir kamer no 3 met aparte ingang en dieselfde tarief.

Pieterien se Gastehuis
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormackstraat 6, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1MzE5MWQ1LThmODgtNDgwNS04YWM3LWYxMWIxNjBjZWRjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 6 Cormack Street Hofmeyr 5930 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.654630725529 25.804748912036
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za