Silversands Akkommodasie by Pik 'n Wyntjie | LekkeSlaap
+82
+82

Pik 'n Wyntjie

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aster-singel 4164, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pik 'n Wyntjie is 'n knus vakansiehuis omring deur natuurlike fynbos in Bettysbaai. Dit is geleë op die skilderagtige Walviskus tussen Kaapstad en Hermanus.

Daar is 3 slaapkamers met 2 dubbelbeddens en 2 stapelbeddens en 1 badkamer met 'n stort, bad en toilet. Daar is ook 'n aparte gaste-toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en broodrooster. Die oopplan-leefarea en -eetarea het 'n binnebraai, TV, DVD-speler en DStv. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring, daar is net EasyView-kanale by die verblyf. WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n lieflike onderdak-patio met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en tafel met stoele wat uitkyk oor die natuurreservaat met asemrowende uitsigte oor die berge. 'n Draagbare braai en sambreel word ook voorsien. Ons het ook 'n vlugbalnet, sandput, swaaibal en trampolien in die agtertuin. Daar is ook 'n enkel-toesluitmotorhuis met 'n afstandbeheer en toegang tot die huis en veilige parkeerplek vir 2 motors agter 'n hek.

Daar is 'n buitestort om sand af te spoel na die strand.

Die ingeslote agtertuin is troeteldiervriendelik en daar is 'n ekstra veilige parkeerplek vir 'n motor agter 'n hek.

Die huis is 5 minute se huis vanaf Draadbaai wat 'n visvang- en duik-area en dit is ook net 10 minute se stap vanaf Silversands-strand. Die Stony Point Penguin Colony en hawe is ook net 10 minute se stap weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Pik 'n Wyntjie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Pik 'n Wyntjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Aster-singel 4164, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pik 'n Wyntjie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aster-singel 4164, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89fAO81RLtKxfyebzBGB1BfdkPUmSW1eU2k2okDtFQdi2qk25E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 4164 Aster Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.366477785987 18.886529398812
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za