Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pik 'n Wyntjie

Periwinkle Studio
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Die studio-eenheid het ’n slaap-area, ’n kombuisie en ’n en suite-badkamer. Die slaaparea het ’n dubbelbed. Die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het ’n yskassie, ketel, mikrogolfoond, skottel, lugbraaier, eierkoker, toebroodjiemaker, eetgerei en breekware. Die eenheid het ’n aparte skuifdeur-ingang. Klein honde is welkom. Neem asb. kennis dat slegs die agtertuin van die hofhuis omhein is en die area waar voertuie parkeer word. Indien gaste gedurende die dag uitgaan, moet daar na die honde omgesien word of hulle moet in die omheinde area gelos word indien daar nie ander gaste in die hoofhuis is nie. Honde moet nie alleen in die eenheid gelos word nie. Indien die hoofhuis nie bespreek is nie kan gaste die houtvuur-warmbad bespreek teen R200. Die eenheid kan slegs bespreek word in die week, uitsluitend Vrydae-aande en skoolvakansies.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskade deposito van R1000 is betaalbaar
Dié fooie kan kontant betaal word met aankoms.
Die huis is troeteldiervriendelik met 'n omheinde tuin.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pik 'n Wyntjie
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers. Daar is ’n dubbelbed in 2 van die slaapkamers en die ander slaapkamer het 2 stapelbeddens. Daar is 1 badkamer met ’n stort, bad en toilet. Daar is ook ’n aparte gastetoilet. Die kombuis is goed toegerus met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en broodrooster. Daar is ’n oopplan-sitarea en eetkamer met ’n binnebraai. Die eenheid het ’n slim-TV met ’n DVD-speler. Daar is ’n DStv-skottel en gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring, aangesien slegs EasyView-kanale beskikbaar is. WiFi is beskikbaar. Daar is ’n lieflike onderdakstoep met ’n pooltafel, veerpyltjiebord en ’n tafel en stoele wat ’n uitsig op die berge bied. Daar is ’n draagbare braai met ’n sambreel. Geriewe op die perseel sluit ’n houtvuurwarmbad, volleyball-net en sandput in. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter ’n hek en ’n buite-stort.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskade deposito van R1000 is betaalbaar
Dié fooie kan kontant betaal word met aankoms.
Die huis is troeteldiervriendelik met 'n omheinde tuin.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aster-singel 4164, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84ac8b52882484cf18ab7a09a32d82b01fa2640825dfa71f8b6af6f9200c40aff4cef0fb2b5deaadb0dd09fa8f86e926e09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 4164 Aster Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.366477785987 18.886529398812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem