Beskrywing
Die huis het 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Elke kamer is ingerig met het 'n dubbelbed en daar is nog een dubbelbedd in die sitarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie badhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en etenstafel toegerus. Hierdie eenheid het nie toegang tot die swembad op die perseel nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke en beddegoed vir die slaapbank saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie geakkommodeer nie.
Pikkewyn 1 het nie toegang tot die swembad op die perseel nie, tensy beide eenhede deur dieselfde gaste bespreek word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit vooraf met die eienaar gereël is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Elke kamer is ingerig met het 'n dubbelbed en daar is 'n addisionele dubbelbed in die sitarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix, internettoegang, en 'n binnebraai-area. Hierdie eenheid het toegang tot 'n privaat swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke en beddegoed vir die slaapbank saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie geakkommodeer nie.
Pikkewyn 1 het nie toegang tot die swembad op die perseel nie, tensy beide eenhede deur dieselfde gaste bespreek word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie, tensy dit vooraf met die eienaar gereël is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Dr Wagner Street, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang