Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pik ’n Wyn

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R750 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die kamers word voor gaste se aankoms en ná hul vertrek skoongemaak.
Die eenheid is slegs vir 11 gaste geskik. Dit sluit kinders in.
Gaste moet asb hul eie strandhanddoeke saambring.
Rook is verbode.
Die 3 ligte bo die eiland en die bedlampe is herlaaibaar, die stoof het gasplate en daar is 'n herlaaibare lantern in die geval van beurtkrag.
Linne en komberse word voorsien.
Daar is haardroërs.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 950
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R2 950
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d1c611437fb7683043f18636402ed01de1230271751a72c2d5798f6064d428ee2c390be2260d16f6b9d3a98be54b3575b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 11 mense 47 5 1 5 35 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.354516799398 21.880826762566