Pilgrims Thabazimbi Camp Site
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 30 Section 28, Portion 30 of the farm, Thabazimbi, 380, Limpopo
- Vanaf R350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pilgrims Thabazimbi Kampterrein bied 'n rustige en privaat kampeerervaring aan die voet van die Kransberge, wat grens aan Marakele Nasionale Park in Limpopo. Die oop kampterrein is ideaal vir natuurliefhebbers, met rondlopende blesbokke, impalas en njalas. Gaste kan ontspan in die swempoel, die kinderspeelarea geniet, of bloot in die rustige omgewing ontspan. ('n 4x4 word aanbeveel gedurende die reënseisoen aangesien plaaspaaie modderig kan word.)
Die kampterrein het 6 staanplekke met elektriese punte (minimale sonkrag, nie geskik vir lugversorgers of elektriese verwarmers nie). Ablusiegeriewe sluit twee badkamers in. Bykomende geriewe sluit in 'n wasarea in die buitekombuis, 'n yskas en 'n braai-area.
Kinders kan die speelgrond geniet, en gaste kan privaat braai of om die gemeenskaplike vuurput bymekaarkom. Die kampterrein is ongeveer 10 km vanaf die Marakele Hoofhek, wat maklike toegang tot die Groot 5 en die skilderagtige bergrit na Lenong-uitkykpunt bied. Die Marakele Dierereservaat, bekend vir sy groot katte en Lion Mobile, is slegs 4 km weg.
Pilgrims Thabazimbi Kampterrein is perfek vir 'n stil en ontspannende natuurwegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot 30 Section 28, Portion 30 of the farm, Thabazimbi, 380, Limpopo
- Gaste dink Pilgrims Thabazimbi Camp Site het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 30 Section 28, Portion 30 of the farm, Thabazimbi, 380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang