30% af Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 23 Mrt 2020 tot 30 Jun 2020.
Bloubergstrand Akkommodasie by Pinard on Sea | LekkeSlaap
+24
+24

Pinard on Sea

Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R2 500 R1 750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stadlerweg 47, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17

Beskrywing

Pinard on Sea is 'n pragtige seefront-gastehuis met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die see in Bloubergstrand. Bloubergstrand bied pragtige strande en uitsigte, en verskeie doendinge en besienswaardighede vir reisigers.

Die gastehuis bied verblyf in 3 luukse suites en 'n selfsorgwoonstel wat elk 'n privaat balkon en 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg het. Die luukse suites bied elk slaapplek aan 2 gaste en die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en ideaal vir 'n gesin.

Die gastehuis het ook ander geriewe soos gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in elke eenheid. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die goue strande in die area is heerlik vir watersport soos windplankry en vlieërbranderry en daar is ander doendinge soos vierwielfietsry, voetslaan, inkopies en uiteet in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Stadlerweg 47, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 500
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
was R2 500
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
was R2 500
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stadlerweg 47, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA382b52590edbfb6f9ebe9d54b2a24cf396c6730450a4fda399584a41ba9977a9e498f7e13b2fef0b121eb916d8822f759720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 500, nou Vanaf R1 750  per nag (plek vir 2) 47 Stadler Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.80039 18.45854
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za