Heather Park Akkommodasie by Pine Cone Cottage | LekkeSlaap
+50
+50

Pine Cone Cottage

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 4, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2

Beskrywing

Pine Cone Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die pragtige dorp, George op die Tuinroete. Die kothuise is vas aan die hoofhuis, maar het hulle eie ingange en omheinde tuin.

Dié 2 eenhede bied elk slaapplek aan 2 gaste. Pine Cone Cottage het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n groot slaaparea met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuisie en aparte leefarea met 'n slaapbank.

Pine Cone Corner het ook 'n en suite-badkamer, WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met buitesitplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek. 'n TV met DStv en WiFi toegang is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Pine Cone Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pine-weg 4, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pine Cone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 4, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8vshDphM4OOLbIx4YMFihXu9qhgJo0jsJa3nSNPb5v9cKVkUdw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 4 Pine Road Heather Park 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.951073249323 22.431683138496
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za