Pine Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Pine Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf in Marina Da Gama, 'n buurt langs Muizenberg. Doendinge in die omgewing sluit visvang, branderplankry, wynproe en voetslaan in.

Die Pine Cottage het 2 enkelbeddens wat in 'n groter bed omskep kan word. Daar is ook 'n badkamer, 'n oopplan-kombuisie en 'n sitkamerarea. Die slaapkamer word met gordyne van die sitkamerarea geskei. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tweeplaatstoof, koffiemasjien en 'n yskas. Daar is gratis WiFi, 24 uur-ontvangs en heelwat pakplek vir bagasie. Die kothuis bied toegang tot 'n tuintjie met meubels.

Die Pine Tree Place is 'n gemeubileerde huis en beskik oor 2 slaapkamers met groot ingeboude kaste. Die eiendom het 'n bad en stort. Daar is DStv se gesinspakket en gratis WiFi. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer bied toegang tot 'n tuintjie met draagbare braaigeriewe.

Die verblyf is 27 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en net 5 minute se ry vanaf die strand.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pine Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R675 R608 per nag (plek vir 3)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za