LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Selfsorg in Muizenberg

Pine-Tree Main Home



8 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Cable Close, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pine-Tree Main Home is 'n lieflike selfsorghuis in Marina Da Gama, Muizenberg, ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en elke badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook in die kombuis beskikbaar. Die aangrensende eetarea bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite kan gaste 'n swembad geniet op daardie warm dae. Hulle het ook toegang tot 'n ruim tuin met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste kan roei of kanovaart op die stil Zandvlei-meer. Die ligging van hierdie eiendom is naby winkelsentrums en die strande van Muizenberg wat binne loopafstand is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai
Noodsaaklike toiletware
Wasgoeddiens
Strykyster
Fietsry

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank


Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Ronald M
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Enjoyed my stay. The location was excellent as I love the ocean and the quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ivan Z
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2024

We really enjoyed ourselves. It was fantastic. It was a beautiful home that satisfied all our needs and more. The views were great as well, and all the rooms have separate bathrooms, as well as access to outside with lovely seating areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Pine-Tree Main Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Selfsorg.
'n Skoonmaakdiens een keer per week is ingesluit.
Indien gaste meer skoonmaakdienste per week benodig kan 'n skoonmaker voorsien word teen R250 per dag.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Rook is streng verbode op die perseel.

Geen geraas of wilde partytjies nie aangesien die huis in 'n woonbuurt is. Hou asb. dop dat kinders nie in die water val nie aangesien die water slegs 5 treë van die dek af is.

Swem is verbode. Die water is nie geskik vir swem nie. Gaste kan wel kanovaar of trapbootjies ry. Gaste kan hul eie toerusting vir hierdie aktiwiteite saambring of dit in die omgewing huur.

Los asb. die huis en tuin in dieselfde toestand soos dit gevind was.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R7 799
R7 799 R7 020
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R7 799
R7 799 R7 020
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R7 799
R7 799 R7 020
per nag (plek vir 8)
Bespreek

5 Cable Close, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb7b44baf5273b77cc8a19d435d0df5319a4ae3b469f519a692fdf709d49ac3f836bf5a73e4be976a1fb413f9b115b54799f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 799 nouVanaf R7 020 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 5 Cable Close Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.092082451563 18.474906086203