Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinehurst Place

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinehurst-rylaan 36, Witrivier-landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pinehurst Place is geleë in 'n rustige, vreedsame omgewing op die White River Country Estate, wat spog met uitmuntende sekuriteit sodat gaste bloot kan fokus op ontspan.

Daar is 4 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 en altesaam slaapplek vir 8 gaste. Al die eenhede het elk 'n oopplan-slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Verder het elke eenheid 'n plafonwaaier, platskerm-TV met DStv, 'n toegeruste kombuisies, en suite-badkamers, 'n stoep met 'n draagbare braai en gratis WiFi. Die kamers word daagliks van Maandae tot Vrydae skoongemaak, ekstra skoonmaakdienste kan oor naweke teen 'n ekstra koste gereël word, maar nie op openbare vakansiedae nie. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste kan fietsry of wandel op die landgoed enige tyd van die dag of nag. Daar is ook 'n verskeidenheid voëlspesies op die landgoed wat gaste kan bewonder. Daar is baie fietsryroetes deur die bos, waar verskeie wild gereeld gesien kan word.

White River Counry Club-geriewe op die perseel: 18-putjie gholfbaan, tennisbane, swembad, muurbalbaan en heerlike ontbyt. Ligte middagetes word ook bedien op die stoep met 'n uitsig oor die golfbaan.

Die Krugerwildtuin, Kruger Mpumalanga-lughawe en baie ander skilderagtige, geskiedkundige besienswaardighede en pragtige plekkies soos die Kaapsche Hoop, Pelgrimsrus en Bourke's Luck Kolkgate. Die ouwêreldse Casterbridge en Bagdad het ook 'n aantal uitstekende restaurante en winkels, en 'n klassieke-motor museum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir Pinehurst Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Pinehurst-rylaan 36, Witrivier-landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Pinehurst Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinehurst-rylaan 36, Witrivier-landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8036ed5deb6de589f4d609f3cb161d59c8fc57569570375d851545e66c6e2bdb3526547a7cbc668c0d7910f3deb92c733b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 36 Pinehurst Drive White River Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.28363 31.003876