LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinella and Castanea Farm Cottages | LekkeSlaap
+20

Pinella and Castanea Farm Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pinella en Castanea Farm Cottage is langs die R71 in Magoebaskloof tussen Polokwane en Tzaneen geleë.

Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en dit bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-solderkamer met 2 ekstra koningingrootte-beddens, 1 enkelbed, en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n ekstra gastetoilet.

Pinella Farm Cottage se kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas en mikrogolfoond. Gaste het toegang tot 'n kaggel, 'n veranda met sitplek en 'n draagbare braai. Let wel dat die dek nie enige relings het nie en al die slaapkamers is op die boonste verdieping.

Castanea Cottage het 2 kaggels - 1 in die kombuis/eetkamer en 1 in die TV-kamer. Die vuurput buite is lekker vir 'n groepskuier en die veranda met 'n uitsig oor die dammetjie het genoeg plek vir lang, luilekker middagetes.

Rook is verbode in die eenheid en daar is nie 'n TV nie. Onthou asb. om jou eie swemhanddoeke saam te bring.

Doendinge in die omgewing: visvang, voëlkyk, en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Pinella and Castanea Farm Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
  • Gaste dink Pinella and Castanea Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNzVjMjg2LTQxNjktNDY5Yy04NmFlLWIzYTQzNjhmNjhhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 Castanea and Pinella Farm Cottages Portion 3, Farm Stampblokfontein 1018 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.880984133639 29.98943567276
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!