LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinetown Lala Land | LekkeSlaap
+37

Pinetown Lala Land

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Eastleigh Place/terrace, , pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pinetown Lala Land is geleë in Manors, Pinetown. Al 4 slaapkamers het en suite­-badkamers en privaat ingange.

Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-­bed en is toegerus met 'n TV met sekere DStv­-kanale, lugversorging, WiFi en 'n basiese kombuis vir selfsorg. 'n Volledige Engelse ontbyt word elke oggend bedien en braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Rook is verbode in die kamers en in die hoofgebou, maar daar mag in die tuine en op die stoepe van hierdie groot perseel gerook word (asbakkies is oral beskikbaar).

Pinetown Lala Land is naby aan die Kloof Gholfbaan en verskeie restaurante. Vervoer na die lughawe en plaaslike uitstappies is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste.
Let asseblief daarop dat ons nie kinders of troeteldiere kan akkommodeer nie.

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 7 resensies vir Pinetown Lala Land
Netheid
3.4/5
Diens
3.1/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
2.6/5

Ligging

  • 20 Eastleigh Place/terrace, , pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pinetown Lala Land het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Eastleigh Place/terrace, , pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAYzDV65Bxj5mxDTEhR7NQB0f4VDXWMJ8J0qWRAzKFSdS7fDc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 20 Eastleigh Place/terrace Manors 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.799803373869 30.850960279762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!