Pinetree Cottage Noordhoek
Beskrywing
Pinetree Cottage Noordhoek is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping met 'n aparte ingang en die mooiste uitsigte oor Chapman's Peak se berge, Noordhoekstrand en die see. Dié kothuis is knus tussen die boomtoppe geleë en is die perfekte wegbreekplekkie.
Die woonstel het 'n dubbelbed, stort, kombuisie en leefarea. Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, mikrogolfoond en 'n klein oondjie in. Die leefarea is ideaal vir ontspan en TV-kyk, gaste kan ook die pragtige sonsondergange bewonder. WiFi-toegang en DStv word voorsien.
Glasdeure maak op die houtdek oop, wat perfek is vir die warmer somerdae. Veilige toesluit-parkeerplek word voorsien.
Slaapplek
'n Bespreking by Pinetree Cottage Noordhoek sluit in:
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Badkamer
- Stort
- Seep
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Verekombers
- Klein Kombuis
- Sitkamer
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Vermaak
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Pinetree Cottage Noordhoek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |