LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinnacle Point Block 21, Unit 2 | LekkeSlaap
+12

Pinnacle Point Block 21, Unit 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dié verblyf is op die Pinnacle Point-gholflandgoed en bied gehaltevakansieverblyf wat ideaal is vir ’n gesin of groep vriende. Dit is naby die strand, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

In die sitkamer is daar gemaklike sitplek en ’n dubbelslaapbank asook ’n TV met DStv. Die eenheid het ook braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is in ’n toesluitmotorhuis op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Block 21, Unit 2 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Pinnacle Point-gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkUBo5bgIufBIUEdEcuGnUFVx0UKb1JXzSKxXImduFThjEqVzq5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) Pinnacle Point Golf Estate Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197528321451 22.094774019743
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!