LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinnacle Point - Golf Safari SA | LekkeSlaap
+75

Pinnacle Point - Golf Safari SA

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Pinnacle Point - Golf Safari SA
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Portia L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia L
Saam met vriende

My stay was perfect, I enjoyed every minute.

The service was superb.

Pinnacle Point - Golf Safari SA's terugvoer

Dear Portia, Thank you for taking the time to give us a review. It always makes us happy to hear a guest has enjoyed their stay so much. We look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Golf Safari SA

Pinnacle Point - Golf Safari SA
Christa L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa L
Saam met vriende

Ontspannend.

Pragtige plek met ‘n wonderlike uitsig.

Pinnacle Point - Golf Safari SA's terugvoer

Dear Christa,
Thank you for taking the time to give us a review.
We look forward to hosting you again in the future.
Kind regards,
Golf Safari SA

Pinnacle Point - Golf Safari SA
Hilton B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton B
Saam met vriende

Uitstekende verblyf, beste ligging.

Sou graag vooraf ingelig wou wees m.b.t. parkering.

Rob M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay and golf course was a treat.

We had been travelling around for a month when we arrived at Pinnacle Point to good clean accommodation and we really enjoyed our stay.

Pinnacle Point - Golf Safari SA's terugvoer

Dear Rob,

Many thanks for your review.

We look forward to hosting you again in the near future.

Your sincerely

Golf Safari SA

Pinnacle Point - Golf Safari SA
Ansie P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie P
Gesin met tieners

Lekker verblyf met pragtige see-uitsig.

Die eenheid is netjies en skoon. Die see-uitsig is pragtig vanaf die eenheid. Indien die eenheid sy eie gholfkarretjie sou gehad het of indien daar vooraf genoem was dat die huur van 'n gholfkarretjie noodsaaklik is, sou dit die verblyf baie gemaklik gemaak het. Jy kan nie met jou motor tot by die eenhede ry nie en daar moet baie baie ver gestap word met pakkies vanaf of tot by parkade. Jou bagasie moet teen betaling deur die estate se shuttlediens na eenheid geneem word en die inligting is nie vooraf gekommunikeer nie, wat jou baie frustreer as jy net daar aankom en dan moet rondskarrel om net bagasie by eenheid te kry. Bulte is baie styl en mense wat moeilik loop moet vooraf gholfkarretjie huur by estate-bestuur. Behalwe hiervoor sal ek die verblyf aanbeveel.

Jolene G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene G
Gesin met tieners

Het dit baie geniet. Was rustig en die view was stunning.

Ek sou daarvan gehou het as ons eenheid 'n golf cart gehad het, dit is moeilik sonder een en ek voel die interne vervoer is regtig nie waarde vir geld nie.

Jerome S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome S
Gesin met klein kinders

Lekker.

Baie lekker naweek gewees. Sal definitief weer gaan. Al die personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

Pinnacle Point - Golf Safari SA's terugvoer

Dear Guest,
We are really looking forward to receiving you again in the near future.
Golf Safari SA

Pinnacle Point - Golf Safari SA
Jeane B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeane B
Saam met vriende

Awesome.

Lekker kuierplek met die mooi uitsig. Heerlik gekuier, sal weer wil gaan.

Pinnacle Point - Golf Safari SA's terugvoer

Dear Guest,
Many thanks for your correspondence.
Thank you for staying with us at Pinnacle Point we look forward to welcoming you again in the future.

Pinnacle Point - Golf Safari SA
Jolanda S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is pragtig daar.

Ons het dit Baie geniet. Pragtig en skoon en Baie gerieflik.

Colette M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette M
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig in 'n goed toegeruste eenheid.

Met aankoms kon die hekwag ons nie verduidelik presies waar om te gaan en waar om te parkeer nie. Dit was bietjie frustreerend, siende dat ons met 'n groot voertuig ry en dit nie maklik was om om te draai in die nou straatjies nie. Die uitsig was fantasties en die eenheid is baie goed toegerus met als wat jy nodig het en meer. Dit is ook baie smaakvol gemeubeleer. My enige kritiek is dat die beddegoed en handdoeke nie vars ruik nie. Ek kon sien dit is skoon, maar dit ruik soos beddegoed en handdoeke wat dalk nie heeltemal drooggemaak is nie en ruik "benoud". So 'n reuk kan ongelukkig nie uitgewas word nie en sal heel moontlik vervang moet word. Maar ons sal terug wees met 'n volgende okkasie (dalk net met my eie lakens en handdoeke volgende keer).

Carolyn K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyn K

Dit was heerlik, pragtig en het gevoel soos huis.

Dit is 'n baie mooi bestemming. Die uitsig is pragtig. Ons het heerlik gebly.

Marietta S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die pragtige luukse Villa met sy asemrowende uitsig was baie ontspannend en genotvol!

Die Villa en die Estate is baie mooi met 'n pragtige uitsig! Ons het baie lekker gebly ondanks die schlep om elke keer garage toe en terug villa toe vervoer te word. By aankoms was die vuurherd nie skoon gemaak nie asook die vullisblik in die kombuis. Die hoof slaapkamer se stort deur het baie gesukkel om oop en toe te maak. Ons was ook nie meegedeel dat gholfkarretjies beskikbaar was om te huur nie. Die Kers-ete was manjifiek en waarde vir geld, lieflike gholf klubhuis!

Letitia S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Wat 'n fantastiese en rustige vakansieplek. Ons het so lekker gerus en die strand was my kinders se gunsteling sover. Kamers is baie netjies en diens is uitstekend. Dankie vir 'n heerlike tydjie!

Liezel P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf by eenheid was aangenaam.

Verblyf by eenheid was aangenaam, linne kraakvars en alles was mooi skoon en higiënies. Personeel vriendelik.

Almene P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almene P
Saam met vriende

Lovely accommodation and great views.

See the stars.

Janice V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, beautiful, neat and best all round service!

The villa is stunning and was fully equipped with everything one needs when you on holiday. Definitely the best "home away from home" we have stayed in! The resort is also breathtakingly beautiful, neat, secure and staff were very friendly and helpful. We are sure to return soon.

Muriel M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel M
Gesin met tieners

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Elana R - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elana R

Enjoyed the stay - with areas for improvement

We enjoyed our stay at Pinnacle Point, there were however a few irritations namely: The fridge was not working. After a second attempt and loss of perishables the problem was fixed. 2. The noise level in the complex seems to be a problem, neighbors are not considerate at all. 3. There is no place to hang wet towels, wet towels are also not collected by the cleaners. 4. No clear guidance received on how to arrange for a cleaning service - the arrival pack stated every 4 days. This was not the case as we had to book for cleaning when required. This should have been communicated. We enjoyed the views and assistance with our luggage. The bedding was white and clean and we appreciated that immensely. Our booking manager, Christina Albrecht was available telephonically during our stay and this was also very much appreciated.

Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 0000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMGUwYThhLWNiODUtNDJiNy05NTJlLTk1YTY2MmNmMWZkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 1 Pinnacle Point Road Mossel Bay 0000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.197995620007 22.095222473145
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!