Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Lodge 30

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Pinnacle Point Lodge 30
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shelley W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley W
Gesin met klein kinders

Lovely stay at pinnacle point. Beautiful area with lots to see. The house was lovely.

Lovely home suitable for 2 families and small kids. Thys was extremely helpful when needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta S

Dit was heerlik!

Die huis en omgewing is pragtig. Eienaar was baie behulpsaam. Sal die plek definitief aanbeveel! Hoop om weer gou te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Dankie, enige tyd weer welkom.

Pinnacle Point Lodge 30
Izanne P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne P
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansiehuis met alles wat mens nodig het.

Ons het so lekker gebly in Pinnacle Point Lodge 30. Die huis is skoon netjies en voel warm en verwelkomend. Jy kom agter daar is baie liefde in die huis ingesit. Elke kamer is privaat en op hul eie weg van almal. Daar is lekker baie handdoeke, komberse en kussings. Die bak lego en puzzles onder die TV was 'n treffer tydens loadshedding. Ons sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Dankie. Enige tyd weer welkom.

Pinnacle Point Lodge 30
Naomi R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi R
Gesin met tieners

Ons kuier was heerlik. Ek ry sommer nou weer.

Die huis is baie gerieflik. Thys was baie behulpsaam. Die baan is nie 'n grap nie, maar sal definitief weer wil gaan binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Enige tyd weer welkom.

Pinnacle Point Lodge 30
Chris H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful house - great setting.

I suggest some complimentary coffee/tea/milk when one arrives. Luckily we were able to go the nearby shops, however, if we had arrived later we would have enjoyed some tea/coffee sachets available until we could buy our own. Besides that little suggestion, we would go back there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lune V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lune V
Gesin met klein kinders

Wens dat ons langer kon bly.

Pinnacle Point Lodge 30 her al ons verwagtinge oortref! Thys is op die bol en alles was perfek! Alhoewel die weer nie die beste was nie, was dit nie 'n probleem nie, die huis was groot genoeg, ruim en goed ingerig dat 'n 3 jarige seuntjie ook gelukkig was! Dankie dat ons die pragtige huis kon benut! Ons sal vir seker heel eerste weer na Pinnacle Point Lodge 30 kyk vir Desember-vakansieverblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Dankie! Enige tyd weer welkom.

Pinnacle Point Lodge 30
Nasreen H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nasreen H

Best accommodation.

This place is amazing, in a secure complex, very clean and well equipt. The host is amazing and so accommodating. You literally need to take nothing with there is everything. The host was in contact with us if anything we needed to know or need. There are 4 well-spaced comfortable rooms with 4 bathrooms. We were really happy with the accommodation especially the host. Perfect for a big family or 4 couples.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus K
Saam met vriende

Alles was skoon en netjies.

Baie gemaklik en alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Dankie Thinus.

Pinnacle Point Lodge 30
Lesley-ann C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-ann C
Gesin met klein kinders

It was amazing and the host was very friendly and helpful when we needed something.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Thank you. Welcome anytime again.

Pinnacle Point Lodge 30
Philip Johannes O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Johannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verskriklik lekker.

Alles was perfek. Genoeg kamers. Genoeg spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Enige tyd weer welkom. Dankie

Pinnacle Point Lodge 30
Cornelia M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia M

Wonderlike ligging met pragtige uitsig!

Thys ons gasheer was uitstekend! Geen moeite was te veel vir hom nie! Huis is heerlik ingerig, het selfs swemhandoeke en ‘n kampkot vir babas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Enige tyd weer welkom. Dankie.

Pinnacle Point Lodge 30
Johandi P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandi P
Gesin met klein kinders

Ongelooflik. Veilig, rustig op 'n wêreldklas gholfbaan-estate. Lodge 30 is baie goed ingerig en privaat vir elke inwoner.

Lodge 30 is baie goed ingerig. Daar is baie ekstras soos die gholfkarretjie, koffiemasjien, ysmaker, skottelgoedwasser, linne om dit 'n ongelooflike vakansie te maak. Klubhuis, spa en privaat strand kan maklik bereik word met die gholfkarretjie wat verby die ongelooflikste gholfputjies en see-uitsigte ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Johandi

Ek is bly dat julle dit geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.

Groete.

Thys

Pinnacle Point Lodge 30
Junita K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita K
Saam met vriende

Heerlik wegbreek, pragtige omgewing, goed toegeruste woning ─ waarde vir geld.

Met aankoms by sekuriteit vra die man vir my iets en ek kon nie goed hoor nie, want 'n spul vroumense bymekaar kan mos maar lekker raas. Ek dog hy vra die nommer waar ons gaan bly en ek sê toe 30, maar eintlik het hy gevra hoe lank gaan ons bly! Ek wens ons kon 30 dae gebly het, dit was regtig baie lekker. Ons het heerlik ontspan en die huis is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het en die feit dat elke kamer sy eie badkamer het, is fantasties. Dit was rustig en stil. Die braai-/stoep-area was die lekkerste, die wind het Saterdag bietjie gewaai, maar dit het ons nie gepla nie, het 'n lekker vuurtjie gemaak en heerlik binne gebraai. Sondagoggend het ons in die sonnetjie gesit en koffie drink en oor die see uitgekyk. Die sekuriteit is goed, die personeel vriendelik en professioneel en natuurlik die spa is 'n moet. Dit was regtig waarde vir geld en baie dankie dat jul dit vir een nag beskikbaar gestel het ─ daar is min plekke wat dit doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Goeie dag Junita,

Dankie. Enige tyd weer welkom.

Pinnacle Point Lodge 30
Karen D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Perfek in elke opsig.

Wat 'n ongelooflike bestemming! Thys is seker die beste gasheer wat ek nog ooit teëgekom het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Pinnacle Point Lodge 30
Wp D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wp D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf indien jy van selfsorg hou.

Pinnacle Point Lodge 30 was 'n uitstekende keuse indien jy van selfsorg hou. Die lodge was goed uitgerus, alles nodig was beskikbaar en het 'n ongelooflike uitsig oor die see en gholfbaan. Thys was altyd beskikbaar en het ons van die begin af goed ingelig. Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Dankie WP, julle is enige tyd weer welkom!

Groete,
Thys

Pinnacle Point Lodge 30
Andry R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andry R

Baie lekker gebly! Sal dit definitief aanbeveel.

Ons beveel definitief Pinnacle Point Lodge 30 aan! Ons het baie lekker gebly. Die huis is ook goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Pinnacle Point Lodge 30
Delene B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene B
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek.

Alles net reg. Die huis het alles wat jy nodig het. Ligging is baie sentraal met 'n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Pinnacle Point Lodge 30
Rohann B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rohann B

Fantastiese verblyf met alles wat jy nodig het.

Dit was 'n heerlike huis vir 'n groot familiegroep. Elke kamer het sy eie badkamer wat privaatheid verskaf. Die stoep het 'n lekker braai wat kuier in mooi en slegte weer 'n plesier maak. Meer as genoeg eet- en sitplek sodat almal rustig kan verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Rohann, dankie julle is enige tyd weer welkom. Thys

Pinnacle Point Lodge 30
Morne J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne J

Die huis is baie prakties, en het alles wat mens benodig om 'n lekker vakansie te hou!

Ek kan hierdie huis met die grootste vrymoedigheid aan enige iemand aanbeveel - of jy 'n groot gesin, of meer as een gesin is, dit is absoluut ideaal! Aparte kamers en badkamers gee die nodige privaatheid, en die huis is puik toegerus met alles wat jy gaan benodig, jy kan net opdaag! Die estate is pynlik netjies, en die mense is baie vriendelik. Thys, die gasheer, het deurentyd uitstekend met ons gekommunikeer, en ons het altyd geweet wat aangaan. Hy was altyd beskikbaar om te help en het ons baie welkom laat voel van dag 1 af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnacle Point Lodge 30 se terugvoer

Baie dankie, julle was wonderlike gaste gewees! Kom kuier enige tyd weer.

Groete,
Thys

Pinnacle Point Lodge 30
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 30, Pinnacle-weg 1, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABuGO0V1GlNIMPLeZxAlep2WBVa5XZ4n9o2oOiq9G6gPoSHDls7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 Lodge 30, 1 Pinnacle Road Pinnacle Point Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.197225368655 22.091271042791