Pinnacle Point Lodge 31
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Jul 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 31, Pinnacle Point Golf Estate, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 050R1 845 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pinnacle Point Lodge 31 is 'n selfsorgwoonstel in Pinnacle Point Golf Estate. Dié luukse gholflandgoed staan bekend as 1 van die 10 bestes in Suid-Afrika.
Verskeie doendinge vir vriende en gesinne is beskikbaar in die landgoed en dit is absoluut gemáák vir 'n wegbreek. Daar is ook genoeg aktiwiteite om die kinders besig te hou terwyl jy voetslaan of 'n spa-behandeling geniet. Die woonstel is net 'n klein entjie vanaf die Garden Route Casino se spa en restaurante. Die lieflike restaurant en spa in die hartjie van die oord is twee keer verder as die casino.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, en daar is 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Die sitkamer het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. En die leefarea maak oop op 'n lieflike patio met 'n piekniektafel en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Pinnacle Point Lodge 31 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Eenheid 31, Pinnacle Point Golf Estate, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinnacle Point Lodge 31 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 31, Pinnacle Point Golf Estate, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom