30% af Kry 30% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mrt 2020 tot 30 Nov 2020.
Pinnacle Point Akkommodasie by Pinnacle Point Lodge 79 | LekkeSlaap
+40
+40

Pinnacle Point Lodge 79

2 resensies
Selfsorg
  • Naweekaanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R1 900 R1 330 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Apartment 79, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 79 is 'n selfsorgwoonstel op die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Pinnacle Point Gholflandgoed is een van die top 10-gholfbane in Suid-Afrika. Die landgoed bied 'n wye verskeidenheid doendinge vir 'n wegbreek vir vriende en gesinne. Daar is baie doendinge vir kinders en volwassenes kan gaan voetslaan of die spa op die perseel besoek. Die woonstel is 'n entjie vanaf die restaurante en spa by die Garden Route Casino. Daar is ook 'n lieflike restaurant en spa in die hartjie van die Pinnacle Gholflandgoed.

Die lodge bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike stoeparea met 'n piekniektafel en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Pinnacle Point Lodge 79 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Pinnacle Point Lodge 79
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Pinnacle Point Apartment 79, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Lodge 79 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 900
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 4)
was R1 900
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 4)
was R1 900
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Apartment 79, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b8939e851213fd40c541cf0518eb2905227916d0aa0897fbb36bf702fe1beff95c8ada18f3e295d76abf787a62513526bcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 900, nou Vanaf R1 330  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Unit 79 Pinnacle Point Golf Estate 6511 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.1949361 22.0930439
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za