Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pip's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 135, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pip's Place bied luukse seekantverblyf wat toegerus is vir selfsorg, net 'n paar treetjies vanaf die sprankelende water en die wit strande van Melkbaai af, met ononderbroke uitsigte oor die kus by Valsbaai. Die prentjiemooi area is omring deur die magiese Hottentots-Hollandbergreeks en is net 'n paar minute se ry van die beroemde wynlande, appelboorde, walvis-roete en Kaapstad se Internasionale Lughawe af. Winkels, banke, rolprentteaters en verskeie goeie restaurante is binne maklike stapafstand van Pip's Place af.

Pip's Place het 7 selfsorg-eenhede in die gebou van 17 eenhede en gaste kan kies tussen een- of tweeslaapkamer-eenhede of 'n dakwoonstel. Elke eenheid is opgeknap en versier met luukse dekor en is toegerus om net gerief en vermaak te voorsien.

Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie.

Kenmerke

Veilige Parkering

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 73 resensies vir Pip's Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kusweg 135, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pip's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 135, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNTg1ZWM4LWY1OWUtNDc1Ny05YjUzLWE1MjUyOTU2NzgxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 135 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -34.11287 18.82255