Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pitlochrie Cottages

Selfsorg
The White House
Vanaf
Vanaf R1 034
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The White House is in 'n pragtige tuin geleë en bied 'n gerieflike toevlugsoord. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en is ideaal vir paartjies, vriende en gesinne. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers. Daar is 2 en suite-slaapkamers met dubbelbeddens, kaggels en houtstofies, en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elkeen en toegang tot 'n gedeelde badkamer en aparte toilet. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n kaggel waarvoor 'n beperkte hoeveelheid hout voorsien word, maar ekstra hout kan gekoop word. Die huis het 'n stoep, braaigeriewe, gratis WiFi, linne en handdoeke, en word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Cottage
Vanaf
Vanaf R1 034
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike klipkothuis het 'n anneks en 'n pragtige uitsig oor die bergagtige platteland. Daar is slaapplek vir 4 gaste en dis ideaal vir paartjies of paartjies met klein kinders. Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n esktra slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n slaapbank vir kinders in die oopplan-sitarea en -eetarea, asook 'n kaggel. 'n Beperkte hoeveelheid hout word voorsien, maar ekstra hout kan gekoop word. Die kothuis het 'n stoep, braaigeriewe, gratis WiFi, linne en handdoeke, en word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Farm House
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie groot ou huis het historiese waarde en vertel die verhaal van die wol-bloeityd. Kom stap terug in tyd en geniet die ruim vertrekke en die pragtige tuin met rooi-eikebome, silwerberkebome en 'n boekenhoutboom. Die huis het slaapplek vir 10 gaste en is ideaal vir groepe vriende en gesinne. Die huis het 5 slaapkamers, 'n stortkamer, 'n badkamer, 2 toilette, 'n kombuis, sitkamer, eetkamer, sonkamer en 'n groot stoep. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 slaapkamers met 2 driekwartbeddens in elk. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en in 1 van die slaapkamers. 'n Beperkte hoeveelheid hout word voorsien, maar esktra hout kan gekoop word. Die huis het braaigeriewe, gratis WiFi, linne en handdoeke, en word daagliks skoongemaak. Daar kan meer beddens bygevoeg word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 034
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitlochrie Plaas, Wartrail, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5877fca47c2c428bc9102eafdaa458d7d984126fba1503122b480d4334069be58fc015fe4c71ed813be17dae3f0ce4f9d14a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 034 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Pitlochrie Farm Wartrail 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 02:00-18:00 10:00 -30.767471885554 27.600998282432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem