LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pitlochrie Cottages | LekkeSlaap
+52

Pitlochrie Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Pitlochrie Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Thys B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys B
Gesin met klein kinders

Familiekuier in Oos-Kaap hooglande.

Die White House is goed toegerus, netjies en aangenaam om in te bly. Genoeg kaggels (hout is voorsien) om die winterkoue uit te hou. Die plek daagliks skoongemaak en die kaggels gepak, net reg om aan te steek. Rustige plaasomgewing en fantastiese sterrehemel in die nag. Ons het ons honde saamgevat. Hulle het dit net so geniet. Erf is groot en omhein. Joe is 'n baie hulpvaardige gasheer.

Letitia L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia L
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig, ongelooflike natuurskoon.

Dit was 'n ongelooflike langnaweek. Weggesteek in die berge, baie stil en veilig. Ons is vriendelik ontvang deur ons gasheer Joe. Skoon, netjiese kothuis met genoeg vuurmaakhout en vars plaasmelk. Dit was een nag -12 grade maar ons het glad nie koud geslaap nie. Selfs nie met sneeu nie. Lekker uitgerus en dit was baie lekker om weg van die stad te wees. Kindervriendelik en ons hondjie was ook welkom. Sal sommer gou weer kom kuier en aanbeveel vir 'n lekker gesinswegbreek.

Pitlochrie Cottages's terugvoer

Hi Letitia
So glad that you were happy with your stay. we look forward to seeing you all again.
Kind regards
Joe and Dawn

Pitlochrie Cottages
Merten V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merten V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful area with great fishing.

The cottage is great in terms of maintenance, cleanliness and comfort. The kitchen is well equipped and the beds are warm and comfortable but what really makes it great is the view and the fishing. Great for trout fisherman and their better halves. Also great for photographers. When the moon is dark it feels like you can hit the stars with a stick.

Pitlochrie Cottages's terugvoer

Hi Merten
Hope that you are both well and safe.
Thank you for the review, it is much appreciated. Look forward to seeing you again sometime.

Pitlochrie Cottages
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitlochrie Plaas, Wartrail, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5877fca47c2c428bc9102eafdaa458d7d984126fba1503122b480d4334069be58fc015fe4c71ed813be17dae3f0ce4f9d14a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Pitlochrie Farm Wartrail 9786 Oos-Kaap 086 999 0018 02:00-18:00 10:00 -30.767471885554 27.600998282432
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!