- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- South Clarence Drive, Off the R44, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
PitStop Lodge is 'n kleurvolle retro-lodge op die prentjiemooi R44, net 7 km buite Gordonsbaai. Die lodge spog met 'n restaurant op die perseel, Grille Shack, en genoeg parkeerplek vir voertuie, driewielmotorfietse en fietse.
Verblyf word in 3 retro-ontwerpte kamers aangebied en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n privaat buitestort. Daar is ook 'n kaggel, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n privaat stoep vanwaar gaste die uitsig kan geniet.
Die lodge bied braaigeriewe, veilige parkeerplek, gratis WiFi en ontbyt. Daar is spesiale weeksdag-aanbiedinge by die Grille Shack-restaurant vir voertuig-entoesiaste wat as 'n groep bespreek.
Die lodge is lekker naby Gordonsbaai, die Strand, strande, wynlandgoedere, voetslaanroetes en gholfbane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- South Clarence Drive, Off the R44, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink PitStop Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
South Clarence Drive, Off the R44, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang