Bloemfontein Akkommodasie by Plaas Cottages | LekkeSlaap
+24
+24

Plaas Cottages

  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's View, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Plaas Cottages bied selfsorg-eenhede en is op 'n privaat plaas net buite Bloemfontein geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af.

Verblyf by Plaas Cottages bestaan uit 4 oopplan-eenhede wat óf slaapplek vir 2 óf slaapplek vir 3 het. Die slaapkamer-areas het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond en basiese toebehore.

Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en kinders kan gerus by die mak donkies, bokke en ganse op die plaas kom kuier.

Plaas Cottages is gerieflik 7 minute van die N1 af geleë en 15 minute van Bloemfontein se sakekern af.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 73 resensies vir Plaas Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's View, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Plaas Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's View, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMWI1ZjA0LTc1MWUtNGIxOC05OGY2LWIwNWVmNjk5YmE1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 Plaas Cottage Kloofeind/Kelly's view 9301 Vrystaat 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -29.184523131996 26.108645200438
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za