Klein-Karoo Akkommodasie by Plaas Goeie Hoop | LekkeSlaap
+80
+80

Plaas Goeie Hoop

  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Robertsonpas, 25 km vanaf Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Plaas Goeie Hoop bied verblyf op 'n privaat wildsplaas minder 100 km vanaf George en 25 vanaf Oudtshoorn.

Die verblyf bestaan uit 'n hoofhuis met 2 slaapkamers en 'n losstaande eenslaapkamerkothuis. Die hoofhuis het 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Daar is 4 enkelbeddens in die solder. Die kombuis is volledig toegerus vir gaste se behoeftes. Daar is ook 'n lapa met 'n vuurput. Let asseblief daarop dat minimum 4 gaste nodig is om die hoofhuis te bespreek.

Die losstaande kothuis het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n braai-area.

Gaste kan op wildritte gaan om die verskeidenheid wild op die plaas te bekyk en daar is ook geleenthede vir voëlkyk en swem op die plaas.

Plaas Goeie Hoop is in die Karoo geleë en maak gebruik van rivierwater en sonkrag. Selfoonsein is ook swak op die plaas. Let asb. op dat die verblyf op 'n plaas is wat net deur 'n grondpad bereik kan word. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Plaas Goeie Hoop
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • R328, Robertsonpas, 25 km vanaf Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plaas Goeie Hoop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Robertsonpas, 25 km vanaf Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHpvgpmkuhXjKNarjZU8trR2hNBzM4zBFzPPk6HXTr7FAb4tMg3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 R328 Robertson Pass 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.748610508382 22.15385285152
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za