4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 122 Charles Road, Bredell A/H, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Place On Charles bied selfsorg-oornagverblyf op 'n kleinhoewe in die stil woonbuurt Bredell A/H in die hartjie van Gauteng, 14 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enkelreisigers en sakereisigers en spog met 'n rustige uitsig oor die omgewing.
Verblyf word in 2 woonstelle op dieselfde perseel gebied. Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort of 'n bad.
Ander geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n toegeruste kombuis.
Place on Charles is naby verskeie winkelsentrums geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie 2-slaapkamer-eenheid is ideaal vir 4 gaste en het 'n koningingrootte- en 2 enkelbeddens en 2 badkamers met 'n bad en 'n stort onderskeidelik. Ander geriewe sluit 'n TV in die sitarea, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Place On Charles 2
- Selfsorg
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |