Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plantation Apartment on Thesen Islands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 administrasiefooi en R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Rook is verbode binne.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
WiFi is beskikbaar teen ekstra koste.
Let asb.:
Die Thesen Island Homeowners Association (TIHOA) het 'n biometriese gebruikersheffing ingestel. Dit beteken dat daar 'n addisionele fooi per gas vir biometriese registrasie van toepassing is. Ten minste een gas in die groep is verplig om te registreer en die heffing van R97 te betaal.
Enige addisionele gaste wat registreer en die biometriese stelsel wil gebruik sal ook die heffing moet betaal.
Insittendes in voertuie hoef nie te registreer nie, maar die name en ID-dokumente van alle gaste in die groep moet ingevul word op die groepsleier se biometriese dokument. 'n Kopie van elke volwasse gas se ID/paspoort in die gesin/groep moet ook ingesluit wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantation Island, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22d31cd774073c41d8b0e863ea54703299dbb5098769d935d1bbf686741c14f6275f0a022dfd845087c55afa7250679c19e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 3) Plantation Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048164 23.054393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem