LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Platbakkies Farm Retreat | LekkeSlaap
+65

Platbakkies Farm Retreat

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plat Bakkies-plaas, Vanaf die R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Platbakkies Farm Retreat is op 'n werkende plaas langs die R355 tussen Kliprand en Springbok.

Dié toevlugsoord bied 'n huis, 'n kothuis en kampeeropsies. Die huis beskik oor 3 dubbelkamers en 2 badkamers. Die kamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kothuis is ingerig vir 2 gaste.

Albei eenhede beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die ontbyttoonbank of etenstafel geniet. Hulle is ook welkom om van die bordspeletjies gebruik te maak.

The Wild-kampeerplekke laat gaste toe om hul gunsteling plek op die plaas te kies om kamp op te slaan.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek beskikbaar. Die verblyf is selfsorg en maaltye is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gesinspakkette is ook beskikbaar.

Die plaas is die tuiste van 'n verskeidenheid diere en daar is baie doendinge, soos plaasaktiwiteite, wandel, fietsry, wildritte, voëlkyk of daguitstappies in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Platbakkies Farm Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plat Bakkies-plaas, Vanaf die R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Platbakkies Farm Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plat Bakkies-plaas, Vanaf die R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABcwOkygU45sPnJnb5MwfTVxoVAghdyb42bsmJ4HUcNi1JbkB6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Farm Plat Bakkies Off the R355 8241 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.310412005386 18.493281304836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!