Harrismith Akkommodasie by Platberg Harrismith Backpackers | LekkeSlaap
+31

Platberg Harrismith Backpackers

48 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Vanaf R390 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biddulph-straat 55, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Platberg Harrismith Backpackers bied gesinsvriendelike verblyf wat ideaal is as halfwegstop tussen Johannesburg en Durban. Dis 'n uitstekende basis vir voetslaners en reisigers wat die area wil verken. Besienswaardighede naby ons sluit Sentinel Peak (met kettinglere), Golden Gate Nasionale Park, die Sterkfonteindam en die Royal Natal Nasionale Park in.

Ons is in die hartjie van die dorp geleë, stapafstand van die sakekern, winkels, banke, poskantoor, polisiestasie en supermarkte af. Daar is 'n lieflike voorstoep waar gaste die uitsig op Platberg kan geniet.

Ons het kamers vir gesinne, paartjies of enkelpersone. Daar is ook kamers met slaapplek vir 6 elk, en kamers met slaapplek vir 4 op enkelbeddens. Versoeke is altyd welkom!

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig vir selfsorg toegerus is. Toets jou braaivernuf by die agtertuin se braaigeriewe, of ontspan in die TV-kamer met DStv. Gratis WiFi beskikbaar! Wasgoedgeriewe teen 'n addisionele koste. Inligting oor die omgewing is beskikbaar!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 48 resensies vir Platberg Harrismith Backpackers
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Biddulph-straat 55, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Platberg Harrismith Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biddulph-straat 55, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3OGNlNDA2LTA4OGYtNDFhYy05MzJhLTZjMTNmZjQ0YzFiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R390  per nag (vir 2 persone) 48 5 1 5 55 Biddulph Street Harrismith 9880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.269766491744 29.129326938658
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za