Platberg Self-catering
Opsomming van Resensie
Riana P - Jan 2021
Gemiddeld
Baie mooi en netjies.
Annemie G - Des 2020
Gemiddeld
'n Rustige hawe na die dag se reis.
Elizabeth K - Des 2020
Gemiddeld
Heerlik en vriendelik.
Carmen K - Des 2020
Gemiddeld
Vriendelik, Afrikaans
Jacqueline D - Okt 2020
Gemiddeld
Safe, clean, convenient.
Marlene R - Okt 2020
Gemiddeld
Very neat and safe.
Lees meerHanlie F - Sep 2020
Gemiddeld
No complaints at all!
Herman C - Feb 2020
Gemiddeld
Skoon stil en Afrikaans.
Joachim R - Feb 2020
Gemiddeld
Dit is 'n goeie gastehuis.
Lelanie V - Feb 2020
Gemiddeld
Baie netjies, mense is baie behulpsaam.
Alecia D - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlik.
Chris S - Jan 2020
Gemiddeld
Vriendelike diens, netjiese oornagfasiliteite.
Berendina E - Jan 2020
Gemiddeld
Eienaar baie behulpsaam.
Terry W - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was 'n baie oulike plekkie en ons was baie vriendelik ontvang.
Jana Z - Des 2019
Gemiddeld
Lekker oornagplek wat jou sak pas.
Estelle L - Des 2019
Gemiddeld
Die kamers kort so bietjie verf, maar ons is hartlik ontvang en al was die krag af is daar moeite gedoen sodat ons kon warm stort en ligte het.
Gavin R - Nov 2019
Gemiddeld
Very good and value for money.
Bernice G - Okt 2019
Gemiddeld
Perfek!
Andre R - Okt 2019
Gemiddeld
Netjiese verblyf.
Kobus M - Okt 2019
Gemiddeld
Great central place to stay!
Johan S - Okt 2019
Gemiddeld
Besonder netjies. Toegerus vir alle behoeftes. Waarde vir geld!
Piet M - Sep 2019
Gemiddeld
Sukkel met parkering en spasie vir voertuie.
Platberg Self-catering's terugvoer
Kan na al my ander kommentaar kyk dat 99% van mense 100% gelukkig is met my eenhede en presies gekry het wat hul bespreek het. Weet ook nie wat bedoel word met 'first come first serve nie', mens bespreek 'n spesifieke eenheid en die eenhede het ook verskillende pryse. Op die webtuiste is daar 'n beskrywing van elke eenheid en wat dit bevat. Het ook vir u in u kwotasie laat weet dat die eenheid waarin jul was die enigste eenheid was wat nog beskikbaar is voordat u die bespreking gemaak het. Sal egter kyk na n groter vuilgoedrom, en wat die opwas fasiliteite betref, word die eenheid elke dag gediens en is dit nie nodig om enige skottelgoed te doen nie.
Marius V - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker blyplek.
Rina S - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker gebly.
Rudie C - Sep 2019
Gemiddeld
Mooi, netjiese plek, lekker oorgeslaap.
Cindy H - Sep 2019
Gemiddeld
Vrek mooi en netjies.
Leras V - Aug 2019
Gemiddeld
Baie netjies en professioneel.
Anita H - Jul 2019
Gemiddeld
Dis sowat 3 ure se ry vanaf Gauteng, naby die Drakensberge en omgewing.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It is a nice 3-hour drive from Gauteng, close to Drakensberg and surrounds.
It was a great getaway for my family.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Corne B - Jul 2019
Gemiddeld
Vinnige oorslaap.
Ansie V - Jul 2019
Gemiddeld
Baie netjiese kamers.
Petro O - Jul 2019
Gemiddeld
Oulike oorslaapplek.
Maggie K - Jul 2019
Gemiddeld
Lekker oornagplek op pad na KZN, lekker warm beddens en beddegoed. Ons sal vir seker weer daar oornag!
Elize J - Jun 2019
Gemiddeld
Baie beïndruk!
Sanet P - Jun 2019
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het.
Don S - Mei 2019
Gemiddeld
Was asseblief stort en verf plafon in badkamer.
Neels V - Mei 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies en in 'n stil area geleë.
Elise C - Mei 2019
Gemiddeld
Very pleasant stay.
Elbie K - Mei 2019
Gemiddeld
Great place to stay.
Christa J - Mei 2019
Gemiddeld
Sal 'n wasbakkie waardeer het.
Platberg Self-catering's terugvoer
Ons sal die wasbak in gedagte hou, baie dankie vir die terugvoer.
Gerhard D - Mei 2019
Gemiddeld
Geskik.
Johannes V - Apr 2019
Gemiddeld
Aangenaam verras.
Kevin E - Apr 2019
Gemiddeld
Absoluut aangenaam.
Elno J - Apr 2019
Gemiddeld
Excellent home away from home.
Leon L - Apr 2019
Gemiddeld
Voldoende.
Anne-marie V - Apr 2019
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvangs en mooi kamer.
Thys S - Mrt 2019
Gemiddeld
Gasvryheid en persoonlike aandag!
Frans V - Mrt 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipspringerstraat 26, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom