LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Platform 162 | LekkeSlaap
+5

Platform 162

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 162, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Platform 162 bied gerieflike semi-selfsorgverblyf vir 2 in Proteahoogte.

Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis en die privaat ingang het geslote kringtelevisie. Daar is ook 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat en omheinde tuin en daar is parkeerplek. Rook is verbode in die eenheid.

Platform 162 is 6 km vanaf Cape Gate Shopping Centre en Cape Gate Mediclinic en 8 km vanaf Tygervallei.

Slaapplek

’n Bespreking by Platform 162 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Stasieweg 162, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 162, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0360bd714867c66b9cd7528de15042f12a2d28c27a176e9c840f34bbd4c34531e18acadd44d6cbbf9f46f65c2318d53b2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 162 Stasie Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8952571 18.7015127
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!