Platinum Oaks Ellipse
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ellipse Waterfall, Karkloof Crescent, Midrand, 2066, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Platinum Oaks Ellipse is in Midrand geleë en bied 'n selfsorgwegbreek wat deur 'n magdom geriewe en besienswaardighede omring word.
Die ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, oond, eetgerei, breekware, 'n yskas en 'n wasmasjien toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die kompleks se geriewe wat 'n gimnasium, restaurant en 'n kroeg insluit. Veilige parkeerplek word ook voorsien.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ellipse Waterfall, Karkloof Crescent, Midrand, 2066, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ellipse Waterfall, Karkloof Crescent, Midrand, 2066, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang