Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platkop-Veldhuisie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platkop Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Platkop-Veldhuisie is op 'n plaas net 10 km vanaf die sonderlinge dorpie, Riversdal, geleë.

Dié sonkrag-plaashuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig. Die tweede slaapkamer is met 2 enkelbeddens ingerig. In die leefarea is daar 'n ekstra enkelbed wat ideaal is vir 'n kind. In die badkamer is daar 'n stort en 'n gas-geiser.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n enkelbed en 'n eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 6 gaste. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstofie, breekware, eetgerei, 'n yskassie en 'n ketel.

Die huis maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe waar gaste die lieflike uitsigte oor die veld en op die Langebergreeks kan geniet. Die Veldhuisie is gelee in 'n kamp met zebras en springbokkies.

Gaste kan gerus op die plaas gaan stap, bergfietsry en die melkery en skaapplaas besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Platkop-Veldhuisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Platkop-Veldhuisie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Platkop Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Platkop-Veldhuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platkop Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNDlkOTdkLTg3ZWItNDlmMi1hZjcyLTViYjkzY2U0MjNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 35 5 1 5 Platkop Farm Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122006336606 21.319987991101