Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platkop-Veldhuisie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Platkop-Veldhuisie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charmaine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met vriende

Goed vir die siel!

Dit was baie lekker en sal graag weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynn A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayover for 3 days during festive season.

This is my favourite Overberg getaway for sweeping views, absolute solitude, quiet rural atmosphere, and connecting with nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald K
Gesin met klein kinders

Het die rustigheid en diere geniet.

Met ons aankoms verras deur 'n paar springbokkies en sebras. Die rustigheid van die plaas omgewing is siele rus van die alledaagse gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Gesin met tieners

Pragtige huisie weg van die dorp.

Die kinders het dit ook vreeslik geniet en ek sal die rustigheid vir enige iemand aanbeveel. Sal beslis weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murray W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray W
Gesin met tieners

Lovely remote location, good value for money.

A very peaceful location, great hosts who checked in with us regularly (on Whatsapp) to ensure all was well. We will go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Saam met vriende

Neat, clean and rustic accommodation. Animals and birds right outside your door.

Lovely hosts. Nothing too much trouble. Comfortable beds, everything you need for a relaxing getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M

Overnight stay.

Lovely quiet stay. No light pollution!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette B
Gesin met klein kinders

Die mees fantastiese en geseënde vakansie in 'n baie spesiale omgewing op 'n wonderlike plek.

Die ligging is perfek, die omgewing is perfek en indien jy rus en vrede wil ervaar, dan is hierdie die bestemming vir enige gesin wat van die gewoel van die daaglikse gejaag wil ontsnap. Die gasheer en gasvrou is wonderlike mense, het ons so tuis laat voel en ons as gesin het elke oomblik op hierdie spesiale plek geniet en waardeer. Ons kom definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platkop-Veldhuisie se terugvoer

Was 'n voorreg om julle ontvang. Julle het gekom as gaste en gegaan as vriende.

Platkop-Veldhuisie
Riaan F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F
Saam met vriende

Rustig.

Baie goed ingerig en idiaal om af te skakel en rustig te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl W
Saam met vriende

Baie lekker, stil en rustig. Pragtige natuurskoontonele.

Uitstekende waarde vir geld. Was goed om te kon wegbreek en af te skakel van die woelige gejaag. Vriendelike mense, dankie oom Artho en sy vrou Wilma vir die lekker varsgebakte plaasbrood. Ons maak definitief weer so!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Saam met vriende

Great, peaceful stay. Friendly owners.

Beautiful location. Peaceful. Friendly owners. Would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M
Gesin met tieners

Huisie onder die sterre.

Hierdie was ons derde maal in die pragtige huisie in die veld. Baie rustig, netjies en gerieflik met alles wat mens nodig het om lekker te ontspan! Tannie Wilma en oom Artho is dierbare mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerie N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerie N
Gesin met tieners

Baie lekker, gerieflik in baie mooi omgewing.

Baie netjiese, gerieflike verblyf in 'n baie mooi, rustige omgewing. Ons het ons tyd daar baie geniet en sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Platkop-Veldhuisie se terugvoer

Baie dankie.
Kom gerus weer.

Platkop-Veldhuisie
Adele M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Gesin met klein kinders

Rustig, mooi, netjies.

Baie lekker huisie in die veld. Pragtige natuurskoon en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tara S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really lovely, beautiful views!

The house was clean. We really enjoyed our stay, we will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S
Gesin met klein kinders

'n Lekker ontspanne plaas-ervaring.

'n Goed toegeruste veldhuisie wat jou na aan die natuur bring. Mooi landskap en plaas-ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Rustigheid van self. Ons sal beslis weer daar gaan draai. Die plaasbrood en plaasmelk was ook 'n lekker bederf gewees! 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie M
Gesin met tieners

Perfekte wegbreek na stilte en mooi natuur!

Ons het 'n heerlike 2 dae in die middel van 'n plaas beleef. Die stilte en mooi natuur was kos vir ons en ons tienerseun se siele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B
Gesin met klein kinders

Pragtige natuurskoon en uitstekende verblyf.

Uitstekende verblyf. Ons sal beslis weer gaan. Baie dankie aan die eienaars vir hul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Behm A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Behm A
Gesin met tieners

Amazing.

Amazing place between zebras and springboks with fresh milk from the cows, newly born lambs. House was very nice for the six of us. Everything what you need was there including very nice contact to the owners who showed us around on the farm. We even extended our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met tieners

Heerlik en ontspannend!

Netjies en stylvol, alles wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen K
Gesin met tieners

Rustige plaasatmosfeer met die mooiste natuurskoon prentjies.

Hier vind jy rus vir jou siel. Netjies, skoon en veilig. By Patkop Veldhuisie kan jy die natuur en stilte waardeer, kuier tot laat en die mooiste foto's neem. So mooi en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick L
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld!

Baie netjies en skoon. Was die regte plek om te ontspan. What you see is what you get! Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ane V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane V
Saam met vriende

Rustigheid en vrede van die plaas en die plaashuisie.

Perfekte plek vir rus en vrede. Ons groep vriende het verskriklik lekker daar gebly en sal gerus weer terugkom. Plaasuitsig, diere, en huis was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dis nou lekker Suid-Afrikaanse gasvryheid teen 'n baie billike prys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus M
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Great! Sal vir seker weer daar 'n draai gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle K
Gesin met tieners

Dit was die perfekte plekkie om weg te breek van die gewoel en om in absolute stilte te gaan rus.

Sal ons weer daar gaan vakansie hou? Vir seker ja! Die atmosfeer en ligging van Die Veldhuisie is absoluut perfek. Die kuns, mooie sonsak en sonsopkoms sal mens altyd bybly, want dis maklik een van die mooistes wat jy kan kry. Die vars reuk van die plaaslewe bly onder jou neus en ek is seker die volgende keer wat daardie beesmis reuk my verby gaan, sal ek ons goeie tydjie by Die Veldhuisie onthou. Die huisie self is lekker ruim en al is dit tog so eenvoudig binne, laat voel dit jou tuis weg van die huis. Definitief die perfekte plekkie om weg te breek van elke dag se lewe en net agteroor te lê. Ry-afstand vanaf nabye dorpies soos Riversdal, Stilbaai en Heidelberg maak dit vir jou moontlik om aanskoulikheids monumente en ander pret aktiwiteite te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met tieners

Netjies en gemaklik.

Ons het slegs een nag oorgebly op pad na Sedgefield, sou graag meer tyd wou hê om dit wat die plaas bied te geniet. Oulike plek, genoeg spasie vir 4 mense en alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie netjiese en rustig plaasatmosfeer. Die stilte laat mens van die gejaagde lewe vergeet. Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaqie H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqie H
Gesin met klein kinders

Fantas-natuur-magories lekker!

Super ontspanne. Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheney J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheney J
Gesin met klein kinders

Dit was stil en rustig. Verblyf was asemrowend.

Varsgebakte brood, tuisgemaakte konfyt en vars melk was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G
Enkelreisiger

Sielsvrede.

Dit is 'n fantastiese atmosfeer, regte plaaslewe en gevoel, sal weer bespreek by die plaashuisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G
Gesin met tieners

Baie lekker vir goeie wegbreek.

Goeie wegbreek plekkie. Netjies, als wat nodig is vir 'n lekker bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B
Saam met vriende

Great economical pricing and value for money coupled with fantastic service by the owners themselves.

Tucked away on a farm, 10 km from the hustle and bustle of Riversdale, you will find this beautiful two bedroomed accommodation called Platkop Veldhuisie. As we came driving through the gates, we were met by 2 of the most magnificent looking zebras. We were surrounded by the beauty of the farms valleys. When stepping into the house, we were met by freshly painted walls and a homely atmosphere. The farm baked bread and fresh farm milk just topped the welcome feeling. I recommend this quaint place to anyone who feels like getting away from the busy town life. Breathing in the crisp and clean fresh air each morning is definitely a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platkop Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNDlkOTdkLTg3ZWItNDlmMi1hZjcyLTViYjkzY2U0MjNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 35 5 1 5 Platkop Farm Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122006336606 21.319987991101