Plattekloof Premium Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Plattekloof Premium Lodge in die spoggerige en rustige Plattekloof, gerieflik naby die N1 en ander hoofpaaie. Die lodge is ook ideaal vir iemand wat naby 'n geliefde in die hospitaal moet wees, aangesien ons net 1 km vanaf Panorama Hospitaal is. Die area spog met die beste uitsigte op Tafelberg en oor Bloubergstrand.

Plattekloof Premium Lodge bestaan uit 7 kamers met slaapplek vir 11 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens, lugversorging, 'n en suite-badkamer en WiFi.

Besienswaardighede in die area sluit die Durbanville Wynlandgoedere, Grand West Casino en ander wêreldbekende besienswaardighede in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Plattekloof Premium Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za