Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plattekloof Premium Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Plattekloof Premium Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sune P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens is altyd puik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Sune,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment. We are pleased you had a lovely stay and experience with us. It's always a pleasure to host you.

Kind regards,
Nicole

Plattekloof Premium Lodge
Anneke N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke N
Enkelreisiger

Baie sentraal en netjies.

Baie netjies en vriendelike ontvangs. Ontbyt uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Anneke,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment. It was a delight to have hosted you, and we are thrilled you had a lovely stay and experience with us. I will be sure to pass your compliments onto the chef. We wish you a speedy recovery.

Thank you and keep well.
Kind regards
Nicole


Plattekloof Premium Lodge
Anton D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik naby alles en stil.

Pragtige lodge met baie netjiese kamers. Goed toegerus. Belangrikste vir ons is super skoon en almal baie vriendelik. Heerlikste ontbyt met goeie koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Anton,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge as your go-to accommodation when in Cape Town. As always, it was our utmost pleasure to have hosted you and your wife. We are thrilled you always have a wonderful experience and stay with us.

Until next time, keep well.
Sincerely,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Michelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik, skoo.

Vriendelike en uitstekende personeel. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Michelle,

Compliments of the season, Happy New Year!

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment. We are thrilled you had a lovely experience and stay with us, it was our utmost pleasure to have hosted you.

Have a prosperous year ahead,
Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Gordon S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay. Will definitely be back.

Warm welcome and very happy with the room. This is my second time in room 2. It's very convenient for Panorama clinic appointments.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Gordon,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
It was our utmost pleasure to have hosted you, we are happy you had a lovely stay and experience with us.

Wishing you a wonderful New Year ahead,
Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Waylin S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylin S
Besigheidsreis

Amazing, clean, delicious food and value for money.

Thank you for the exceptional service and hospitality. The omelette was delicious. If you have never been to Cape Town, I suggest you make this your accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Eddie,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment. It was our utmost pleasure to have hosted you. We are pleased you had a wonderful stay and experience with us. Thank you for your kind words, I will be sure to pass them onto the team.

Have a wonderful festive season ahead.
Kind regards
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Matthys C E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys C E

Sal definitief weer daar bespreek.

Ja, die plek is goed. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Liewe Matthys,

Dankie dat jy Plattekloof Lodge gekies het en dat jy die tyd geneem het om ons instansie te hersien. Dit was ons groot plesier om jou te kon huisves, ons is bly om te weet jy het 'n heerlike verblyf en ervaring by ons gehad. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Geniet 'n wonderlike Kersfees en Nuwejaar wat voorlê.
Vriendelike groete
Nicole

Plattekloof Premium Lodge
Gordon S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breakfast was quality.

Navigating the staircase took some concentration, especially carrying bags.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Gordon,
Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
It was a pleasure to have hosted you and your spouse, and I will be sure to pass your compliments on to the chef. Thank you.


Plattekloof Premium Lodge
Sonica V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica V
Enkelreisiger

Sien sterre.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Sonica,
Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
It was a pleasure to have hosted and met you.
Until next time,
Kind regards,
Nicole

Plattekloof Premium Lodge
Patrick O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Vriendelike personeel.

Dit is die derde keer wat ons daar bly en elke keer was dit fantasties. Baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt is 'n wenner. Sal definitief weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Liewe Patrick, dankie dat jy Plattekloof Lodge gekies het en dat jy die tyd geneem het om ons instansie te hersien. Dit was so 'n plesier om jou soos altyd te kon huisves, ek sal jou komplimente aan die sjef oordra. Dankie dat jy ons as jou huis weg van die huis gekies het. Tot volgende keer,
vriendelike groete. Nicole Meyer

Plattekloof Premium Lodge
Jayd C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jayd C

Friendly staff, neat and tidy rooms.

We were welcomed by very friendly staff who were very accommodating. The rooms were neat and tidy and it was a lovely stay for my family and I.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Jayd, thank you for taking the time to review our establishment. It was such a pleasure to have hosted you and your family. Thank you for choosing Plattekloof Lodge. Wishing you all the best for the new year ahead. Kind regards, Nicole Meyer

Plattekloof Premium Lodge
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vonita G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vonita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay.

Compliments to the chef, breakfast was Devine, she's very pleasant and everything was made fresh and quick, thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Vonita,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
I shall pass your compliments along to Gail, thank you. She will be pleased to know her cooking is appreciated by our guests.

It was our utmost pleasure to have hosted you.

Kind regards,
Nicole Meyer

Plattekloof Premium Lodge
Helene B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, skoon verblyf, voel soos huis.

Baie vriendelike diens. Kamers is skoon en beddens slaap baie lekker. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Helene B,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
We are thrilled you had a lovely experience with us and you felt at home. It was our utmost pleasure to have hosted you.

Kind regards
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Deirdre N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre N
Enkelreisiger

Baie aangename verblyf. Sal definitief weer gebruik maak van Plattekloof Premium Lodge.

Alles was baie netjies en skoon, gerieflik en baie behulpsame en vriendelike personeel met heerlike ontbyt. Ek was 'n enkelreisiger en het nooit onveilig gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Deirdre,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
It was our pleasure to have hosted you and we are glad to know you had a wonderful experience with us.

We do hope to host you again.

Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Martin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Enkelreisiger

Baie netjies, vriendelike personeel en sentraal geleë.

Ontvangsdame baie vriendelik en behulpsaam met verskeie navrae oor eetplekke en omliggende fasiliteite. Baie beÏndruk dat hulle my ook na groter kamer opgegradeer het. Sal beslis weer daar bly en ook vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Martin,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
We are thrilled to have read you have an lovely experience and received wonderful customer service.

It was our pleasure to have hosted, looking forward to your next visit.

Kind regards
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Jean D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike diens, hulpvaardig en baie gasvry.

Naby Panorama-kliniek by Spar-sentrum en restaurante. Veilige omgewing en maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Jean D,
Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
We are thrilled to know you had a lovely stay with us, it was our utmost pleasure to have hosted you.
Kind regards
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Adre J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre J
Enkelreisiger

Baie netjies en gemaklik.

Ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Adre,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
We are thrilled you had a pleasant stay with us and we do hope to host you again.

Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Anton D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Bed gerieflik. Skoon en netjies en ontbyt was vyfster. Naby Panorama Hospitaal.

Weereens goed ontvang. Ek was daar met my ouers. Eienaar het onmiddelik hulle kamer geskuif sodat hulle nie nodig gehad het om trappe te klim nie. Dit noem ek diens. Dankie aan Plattekloof Premium Lodge wat ons verblyf lekker en rustig gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Anton,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
It was our utmost pleasure to have hosted your parents and to make their stay as comfortable as possible.
We hope to host you all again.

Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Anton D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bed gerieflik. Skoon, netjies en ontbyt was vyfster. Naby Panorama-hospitaal.

Gasheer verwelkom ons met ope arms. Kamer was 'n verrassing. Groot, skoon, netjies. Badkamer is nie beknop nie. Alles wat jy nodig het was daar. Kamervensters kan oopmaak vir heerlike vars lug. Daar is wel 'n lugversorger maar vars lug bly 'n wenner. Dankie vir 'n heerlike verblyf, ons gaan definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Anton,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and taking the time to review our establishment.
We are thrilled we are your lodging of choice, we enjoyed hosting you and that you and your partner felt welcomed and comfortable.

Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Marisma M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisma M
Saam met vriende

Pragtige plek. Gasvry en baie verwelkomend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Marisma,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
It was our pleasure to have hosted you.

Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Herman V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Besigheidsreis

Ongelooflike vriendelike diens.

Vir seker die plek om oor te slaap. Die beste ligging en ’n uitsig op Tafelberg! Ek sal enige tyd weer daar bly. Dit was ongelooflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Geagte: Herman V,

Dankie dat u Plattekloof Lodge gekies het en die tyd geneem het om ons onderneming te hersien.
Ons is baie bly dat u 'n aangename verblyf by ons gehad het, dit was ons plesier om u te ontvang.

Ons sien uit na u volgende besoek.

Bly veilig,
Vriendelike groete
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Herman V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Besigheidsreis

Ongelooflike vriendelike diens.

Vir seker die plek om oor te slaap. Die beste ligging en ’n uitsig op Tafelberg! Al die personeel en die eienaar is ongelooflik vriendelik. Alles is skoon, mens eet lekker en daar is die beste ontbyt! Die uitsig op Tafelberg is awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Geagte: Herman V,

Dankie dat u Plattekloof Lodge gekies het en die tyd geneem het om ons onderneming te hersien.
Ons is baie bly dat u 'n aangename verblyf by ons gehad het, dit was ons plesier om u te ontvang.

Ons sien uit na u volgende besoek.

Bly veilig,
Vriendelike groete
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Corrie J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie J
Besigheidsreis

Vriendelike, hulpvaardige diens. Skoon en gerieflike eenheid 4.

Perfekte ligging vir Panorama Hospitaal. Mooi uitsig oor Tafelberg en Bloubergstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Cornelius,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
We are thrilled to know you had a lovely stay with us and it was our pleasure to have hosted you.

Stay safe,
Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Lynnette B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette B
Besigheidsreis

Gemaklik en goed geleë.

Ek het 'n mooi uitsig op die berg gehad. Ontvangs was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Lynnette,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.

We are thrilled you had a lovely and comfortable stay with us and do wish to host you again in the New Year.
Have a wonderfu festive season and a Happy New Year.

Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Dalene O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene O
Enkelreisiger

Naby hospitaal en gerieflik.

Die Lodge was baie gerieflik en naby aan die hospitaal, soos wat ek benodig het. Ek sal beslis weer van die lodge gebruik maak in die toekoms. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Fritz O,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
It was our utmost pleasure to have hosted you, we are glad you had a pleasant stay with us.

Look forward to hosting you again.

Kind regards
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Francisca D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francisca D
Gesin met klein kinders

Vriendelike mense wat jou tuis laat voel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Francisca,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
We are thrilled you had a lovely stay and that you felt comfortable during the course of your stay with us.
It was our pleasure to have hosted you and look forward to hosting you again.

Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Baltis D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baltis D
Enkelreisiger

Gemaklik en rustig!

Was heerlike, rustige verblyf gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Essilor,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment. We are thrilled your stay with us was pleasant and thank you for your 5-star rating.

We look forwarding to hosting you again soon.

Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Angela V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V
Besigheidsreis

We had a great and very friendly experience!

The owner and staff are very friendly and accommodating! Will definitely make use of this guest house again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Angela,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment.
We are thrilled you had a lovely stay with us and do hope to host you again soon.

Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Esabella K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esabella K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik mooi, vriendelik diens.

Uitstekende diens, vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Esabella,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for taking the time to review our establishment. We are thrilled to know you had a lovely stay with us.

We hope to host you again in the near future.

Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Lizane R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die beste verblyf nog ooit! Hartlik ontvang, baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel, baie goeie ontbyt gehad! Vriendelikste mense, jul sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Rachel,

Thank you for choosing Plattekloof Lodge and for your lovely review. We appreciate the time you have taken to share your comments and feedback. We are so thrilled to read that you had a delightful stay with us and will certainly pass your compliments along to the rest of our team. On behalf of each one of them, we look forward to welcoming you back for your next memorable visit.

Kind regards,
Plattekloof Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Elsabe C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld en baie goed geleë.

Nie seker of daar meer parkering is as die paar voor in die straat by ontvangs nie, maar mens sal baie rustiger slaap as voertuig nie buite op straat moet staan vir die nag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Elsabe,

Thank you for taking the time to review our establishment.

We have off-street parking bays which are monitored 24/7. We are looking into options for our parking bays.

Kind regards,
Plattekloof Premium Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Barend L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig, geen geraas, die personeel was baie aangenaam.

Het slegs een nag oorgeslaap. Was egter bietjie onrustig deurdat die voertuig nie agter sekuriteitshekke was nie, maar het my oortuig dat daar 'n sekuriteitpatrollie ontplooi is. Die ontbyt was baie goed en het die buite area baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Eben,

Thank you for taking the time to review our establishment. We are glad to hear you had a pleasant stay with us.

Our parking bays are off-street parking bays which is monitored 24/7, however, we are currently looking into the options for our parking bays to give our clients peace of mind.

Kind regards,
Plattekloof Premium Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Angela V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V
Enkelreisiger

Friendly staff. Clean room. Tidy. Breakfast was amazing.

I was extremely taken back by the friendly staff and the professionalism. The breakfast was incredible (A nice home cooked meal to start the day). The room was neat and tidy. Extremely clean facilities. Overall I was really impressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Angela,

Thank you for taking the time to review our establishment and to share your review.

We are thrilled you had a enjoyable experience with us, I will be sure to pass along your compliments to our cook.
We are delighted to hear our efforts did not go unnoticed, we do hope to host you again in the near future.

Keep well.
Kind regards,
Plattekloof Premium Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Willie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Enkelreisiger

Het als in wat nodig is, goed geprys- die kamer was net baie beknop.

Ontbyt was uit die boeke uit, kamer het lugreeling wat uistekend was. Kamer het ook 'n dakwaaier en TV in (6 kanale op TV). Kamers was nie heeltemal so goed deurgegaan nie, omdat daar nog items van vorige gaste agtergebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Dear Willie,

Thank you for taking the time to review our establishment. I shall pass your compliments along to the cook.

We are sad to hear our Single Room 4 was not to your satisfaction. Our single room is our inexpensive and smallest room, as the room is at capacity to furnish the room with a desk and chair. Should you find yourself in Cape Town again, we encourage you to try one of our Standard or Deluxe rooms which are all furnished and spacious.

We apologize if we let any item that doesn't belong slip through the crack, it is a very rare occasion that should have never happen.

We do hope to host you again.

Kind regards,
Plattekloof Premium Lodge

Plattekloof Premium Lodge
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khanyi N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khanyi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Wonderful. Felt welcome. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berdean V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Berdean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is netjies, heerlike kos, vriendelike staf.

Ons sal weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S
Gesin met klein kinders

I will always remember the awesome omelettes!

Met our needs - the little kitchen was good as it helped with keeping things available for a toddler. A pot would have been nice though!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plattekloof Premium Lodge se terugvoer

Good day Mrs Skinner,

Thank you for your review and we have taken your suggestion into account.
You would be pleased to know, we will be refurbishing the self-catering kitchenettes in the rooms and have placed brand new pots, pans in the kitchenette.

Thank you for your support and we at Plattekloof Lodge hope see you in the near future.

Warm regards
Nicole

Plattekloof Premium Lodge
Stephan M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and tidy place which I will recommend to other guests.

I however suggest that they provide more TV channels because they only have 3 at the moment which is not sufficient. One need to know what's going on in the world so CNN and other international news channels will do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma L
Enkelreisiger

Baie vriendelik en gasvry. Heerlik ontspanne en baie rustig.

Die yskoue water met die aankoms was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaretha S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha S
Besigheidsreis

Sal definitief weer daar bly.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Walter B
Besigheidsreis

Skoon, goeie ontbyt en goed geleë.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met tieners

2 Gerieflike kamers (nie luuks nie, maar meer as goed genoeg vir prysklas).

Het dit verskriklik geniet! Baie sentraal in Kaapstad. Vriendelike personeel maak dit nog meer aangenaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Besigheidsreis

Heerlik!

Dit was fantasties - die uitsig vanuit die kamer was ongelooflik mooi. Wat my die heel meeste beïndruk het, is die netheid van die plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tarryn V

Enjoyed our stay

See the stars below.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duur.

Ek soek 'n koelkassie, DStv en meer as 2 pakkies koffie in 'n kamer met net 1 stoel wat R770 per nag kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buchu-keeromstraat 5, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA810647b85e700a51d7e492fec0580e1f9999294c9acb2a1c990b3334dbdd94ed8eda8c5e3c3c7d1aac87b13f70af7872ba18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 5 Buchu Close Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8727421 18.5811241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem