Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platteland Country House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joost Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Platteland Country House
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bennie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met vriende

Rustig en weg van die gejaag.

Ons was 'n groot groep mense en het nie vir een oomblik gevoel of ons in mekaar se pad was nie. Die man wat na ons om gesien het "Kraai" het uit sy pad gegaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan E

Rustig, alles wat ons wou hê.

Dit was 'n groot familiebyeenkoms na 3 jaar van Covid-inperking. Ons was regtig verras met die toerusting, veral die kombuis, die binnebraai en gerief. Dit was voorwaar 'n baie wonderlike wegbreek op die regte plek. Die bestuurder was uitstaande en het ons baie welkom laat voel en gemaklik. Sal graag hierdie plekkie weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carna L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carna L

Pragtig en rustig!

Heerlike plaas-gasvryheid en rustigheid! Perfek vir ons uitgebreide gesin. Groot genoeg om elkeen sy privaatheid te gun en nog steeds lekker saam te kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna D
Saam met vriende

Ons het ongelooflik lekker gekuier.

Die naweek was awesome, en al die vriende in my groep het dit ook baie geniet. Janine was 'n fantastiese gasvrou en geen versoek was te groot vir haar om te akkommodeer nie. Dis lekker naby Pretoria en 'n baie rustige plaas wegbreek vir ons stadsjapies. Ek sal die venue vir seker aanbeveel en ons gaan beslis as groep weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzbeth B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzbeth B
Saam met vriende

Puik.

Platteland Country House is die ideale plek vir familie en vriende om weg te kom vanaf die stad se gejaag. Jonas het ons so mooi gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Lekker gerus, gestap en by die Boma gekuier

Ons het baie lekker gekuier. Die kamers was skoon en die feit dat almal en suite was, was 'n pluspunt. Die Boma was ver genoeg van die huis dat dit nie vroegslapers pla nie. Die halwe Jojo tenk vol water was so goed soos 'n swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danzel M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danzel M
Saam met vriende

Had an awesome time.

Very hospitable, everything we needed was available. The place is very safe and secure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n ongelooflike tyd gehad.

Baie gasvry, alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die plek is baie veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisbon Plaas, Settlers, 0430, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAntMt0M8BvD9NE8LPTyAqwlg4wli2dSh1zUiSyNSXYtRcaD4HmB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 12) 7 5 1 5 Lisbon Farm Settlers 0430 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.883713397024 28.570353421374
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem