+31

Platteland Country House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisbon Farm, Settlers, 0430, Limpopo
  • Vanaf R5 950 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Platteland Country House is op 'n plaas naby Settlers in Limpopo geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groot groep vriende of kollegas. Ontsnap uit die stad na 'n knus, ruim plaashuis wat 12 gaste kan akkommodeer.

Die huis bestaan uit 6 slaapkamers, elk gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Die ruim kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig het vir 'n sorgvrye selfsorg-wegbreek. Dit sluit 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in.

Daar is 'n lieflike lang eetkamertafel waar die hele gesin saam maaltye kan geniet, asook gemaklike sitplek in die sitkamer en op die stoep waar gaste kan ontspan en 'n vroeë oggend koppie koffie kan geniet terwyl hulle die sonsopkoms dophou.

Die boma is perfek vir 'n aand om die braaivleisvuur of 'n potjie.

Daar is genoeg ruimte op die plaas vir verskeie aktiwiteite, insluitend kleiduifskiet (op aanvraag), bergfietsry en stap in die wildkamp.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lisbon Farm, Settlers, 0430, Limpopo
  • Gaste dink Platteland Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 950
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 5 950
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisbon Farm, Settlers, 0430, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb57c67146b48bc845288f12928109bad87ee47a138f861df9212cd953d93fe6649cb00d9081a75a1a023cacd6c248f01b1e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 950 per nag (plek vir 12) 11 5 1 5 Lisbon Farm Settlers 0430 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.883713397024 28.570353421374
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang