LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Playa Del Mar 10 | LekkeSlaap
+25

Playa Del Mar 10

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Playa Del Mar 10
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jan N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier met uitstekende diens en waarde vir geld.

Beveel ten sterkste aan.

Playa Del Mar 10's terugvoer

Dear Jan,
It was truly our pleasure to have you as a guest at Playa Del Mar 10 - Manaba. We look forward to seeing you in the near future.
Stay healthy and safe.
Regards
Joan (Host)

Playa Del Mar 10
Monché-lee L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monché-lee L
Gesin met klein kinders

Great Stay. Great Sea View. Home away from home.

Great place and very good service.

Gerda V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf gewees en n ongelooflike mooi uitsig oor die see. Baie dankie Playa Del Mar!

Ons het die paar dae se verblyf baie geniet, die see-uitsig was ongelooflik vanaf Playa Del Mar se balkon.

Daleen H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen H
Gesin met klein kinders

Beste see-uitsig en pragtige plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Mooiste see-uitsig! Skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Baie veilig en sal definitief weer hier bly.

Rozelle L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozelle L
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig, netjiese plekkie.

Klein maar netjies en mooi gemubileer, baie veilig en pragtige uitsig.

Hannes S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en naby genoeg aan alles wat jy wil doen of sien.

Pragtige see-uitsig, mooi ruim verblyf met alles wat nodig is. Stapafstand van winkels en strand en naby genoeg aan ander areas.

Valerie D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Valerie D
Gesin met klein kinders

Beautiful view.

This flat has an incredible view. Unfortunately the flat has leaks when it rains as well as a rotten door frame. Didn't have the DStv as advertised, but holidays 4 u did help out with one. There is only 1 bedroom and bunk beds in the passage, but further more we had a nice stay.

Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Playa Del Mar A, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANEccIy8gmRnSUpd6dye8QnY7uobcW33mZc17so3ZezDWjvvoE2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 14 Collison Street Manaba beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.853647 30.381567
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!