Bloemhof Akkommodasie by Plek Vanni Visarend | LekkeSlaap
+9

Plek Vanni Visarend

Lodge

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 32 resensies vir Plek Vanni Visarend
Netheid
3.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Madeleine P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine P
Gesin met klein kinders

Die plek was skoon en die personeel was vriendelik.

Meer eetgerei en breekware sou welkom wees, aangesien daar net 4 van alles is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The place was clean and the staff were friendly.

I feel more cutlery and crockery could have been available as there is just 4 of everything.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Joan N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Vriendelik, skoon, behulpsaam.

Hetty G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hetty G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies, goedkoop mengelmoes van beddegoed, ens.

Ons was baie teleurgesteld. Die kamers is duidelik met goedkoop, oorskiet meubelment en beddegoed ingerig. Die personeel was onopgelei en ontvangs was sommer 'n staanplek in die eetkamer. Die plek is pragtig geleë en het potensiaal, maar is traak-my-nie-agtig toegerus en bestuur.

Plek Vanni Visarend's terugvoer

Geagte Hetty,
U het ten eerste nie u werklike behoefte deurgegee toe u bespreek het nie. U het kamer 8, die honeymoonsuite, bespreek. By aankoms het ons besef hierdie eenheid is totaal ontoeganklik vir u, waarna ons u opgegradeer het na die duurste eenheid in die lodge ten einde u basiese behoefte te akkommodeer. Die beddegoed word aangekoop by 'n maatskappy wat spesialiseer in hotel linne. My meubelment is ten duurste aangekoop, maar kan ongelukkig nie alle gaste se behoefte bevredig nie.
Ons sou graag u misnoë wou aanspreek terwyl u nog by ons vertoef het, maar die indruk was geskep dat ons diens en bystand bevredigend was. Dit is jammer as u reis en verblyf nie na wense was nie.
Die uwe
Bestuur

Plek Vanni Visarend
Johannes D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes D
Saam met vriende

Goeie uitsig op die rivier, baie vriendelike personeel en uitstekende diens!

Soos hier bo, baie rustige omgewing en goed vir algehele ontspanning.

Derek F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, great restaurant, perfect overnight stay.

Our third time at this destination, great for an overnight (or two) stay, on the banks of the Vaal river, only negative is the gravel road is in a very poor state.

Nerine R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nerine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig langs die rivier. Gawe personeel en kos was heerlik.

Ek beveel egter aan dat kamers deeglik deurgegaan word voor die tyd om te kontroleer of ligte, lugverkoeling en tv werk. Eers by die derde kamer was daar ligte en lugverkoeling. TV-kanale kan beslis opgegradeer word. Daar was net 4 kanale, 2 sport-, 1 kinder-, en SAUK 1. So eintlik niks om na te kyk nie. En aangesien Bloemhof, behalwe om na die pragtige dam te gaan kyk veral as jy nie 'n visserman is nie, is daar nie veel te doen nie. Daar was ook geen WiFi nie en vandag is dit amper 'n vereiste!

Theresa V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en behulpsaamheid.

Pragtig en uitstekende geriewe met ongelooflik lekker kos.

Derek F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, comfortable and on the banks of the river.

Second visit to Plek Vanni Visarend, comfortable and value for money, great atmosphere in restaurant and friendly staff.

Jo G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig op die Vaalrivier.

Die personeel was informeel, maar baie behulpsaam. Kamers mooi skoon. Leeslampies by die dubbelbed sal 'n groot verbetering wees.

Plek Vanni Visarend's terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Ons hoop ons sien u gou weer. Bestuur

Plek Vanni Visarend
Amanda D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda D

Die eienaars en werknemers se gasvryheid, behulpsaamheid en diens, is regtig een vir die boeke. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Die 5/6-slaap eenheid moet verkieslik nie as selfsorg-eenheid verhuur word nie, óf dit moet as 'n 4-slaap eenheid ingerig word. Dis uiters beknop en daar was slegs 3 stoele in die eenheid (ons was 5). Daar is egter nie spasie om ekstra stoele in te bring nie. Dit sal ook help as gaste vooraf ingelig word dat die geysers tussen 8:00 en 16:00 bedags afgeskakel word. 'n Privaat, ingerigte kuierplekkie sou ook 'n aanwins gewees het.

Sarel E - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was tevrede.

Ons het dit baie geniet en sal weer teruggaan as ons 'n geleentheid kry.

Plek Vanni Visarend's terugvoer

Dankie vir die terugvoer

Plek Vanni Visarend
Ruan E - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan E
Enkelreisiger

Baie tevrede.

Die terugvoering en kommunikasie was baie goed deur julle, dankie.

Plek Vanni Visarend's terugvoer

Ek is bly jy het dit geniet. Margaret

Plek Vanni Visarend
Dawie S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S
Saam met vriende

Vriendelike diens, behulpsaam!

Vriendelike diens, behulpsaam, sien julle weer!

Plek Vanni Visarend's terugvoer

Dit was lekker om jul hier by ons te hê - hoop ons sien sommer gou weer. Margaret

Plek Vanni Visarend
Berna P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Berna P
Gesin met klein kinders

Die kamers was glad nie indrukwekkend nie.

Die kamers was nie skoon nie. Dit het ook 'n ernstige "make-over" nodig.

Plek Vanni Visarend's terugvoer

Dit is jammer jy het ons nie onmiddelik geroep en 'n klagte geloods nie, maar ons neem kennis dat elke kliënt se smaak verskil. Net die vorige terugvoering wat ons ontvang het was so gunstig die gaste was baie gelukkig met die kamer en die dekor.

Groete en vrede vir 2016,
Margaret

Plek Vanni Visarend
Nico B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Kamers is baie netjies en gerieflik. Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Die ligging is pragtig langs die rivier en mooi versorg.

Susan D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike mense met 'n oulike plek!

Ek was egter effens teleurgesteld, want ek het vooraf geskakel om seker te maak oor toerusting in die huisvesting en ek was gerusgestel dat die plek volledig toegerus is. Ons was egter teleurgestel: geen braaitang, botteloopmaker, broodmes, broodplank en rooster in oond nie. Maar oor die algemeen baie lekker gebly.

Dee J - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dee J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fair, not recommended for the elderly.

A mix-up with the reservation was sorted out quickly. The shower in our unit is in the bath which has high sides and is difficult to climb over for elderly folk. No safety mat or grab rail. Quite noisy throughout the night. There was no hot water at 6 am. Very friendly staff. Restaurant prices very reasonable.

Frik J - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Frik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend en het dit geniet.

Sal beslis weer hier oornag. Onderdak- en toesluit-parkering is nie beskikbaar nie, wat 'n kwelpunt kan wees.

Pieter L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Aangename en vriendelike diens. Geriewe uitstekend!

Andrew F - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andrew F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend gewees, sal nie weer daar bly nie.

Totaal teleurstellend. Die kamer was totaal en al onaanvaarbaar. Daar was geen dakwaaier wat werk nie. Die lugversorging het net vir 'n halfuur gewerk gedurende 'n warm aand. Baie onaangenaam, dit kon net op hoër temperature as 20 °C werk.

Linda L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Linda L

Teleurstellend.

Die aktiwiteite wat geadverteer is, was nie beskikbaar nie.

Susan V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Susan V

Dit het gevoel soos agterplaas-verblyf.

Enige ordentlike verblyf langs die rivier kan aangenaam wees.

Pieter V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Fantastiese mense in Bloemhof!

Lieflike mense en gasvryheid wat nie sommer op 'n ander plek gevind sal word nie.

Andries D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries D
Gesin met tieners

Lekker gebly!

Kamers is maar effe beknop; netjies en skoon.

Liezel S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel S
Gesin met klein kinders

Die personeel was uiters vriendelik en gasvry.

Ons het heerlik geëet en gekuier in die restaurant-gedeelte. Die restaurant op die perseel is puik. Ons het ons naweek baie geniet.

At V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
At V
Besigheidsreis

Interessante plek, lekker kos en wonderlike uitsig oor rivier.

Hierdie is nie 'n vierster plek nie, maar skoon met 'n wonderlike uitsig en goeie en lekker spyskaart!

Irene F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Irene F
Saam met vriende

Baie mooi en prys redelik - personeel sal baat by opleiding in kliëntediens.

Sien die sterre hieronder.

Con M - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Con M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Dis heerlik stil hier langs die rivier.

Gideon B - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Goie akkomodasie in Bloemhof.

Leonie J - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie J
Gesin met klein kinders

Great and a pleasant stay

Accommodation was great, food was great. We really enjoyed our stay.

Johan L - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met tieners

BAIE LEKE PLEK

Baie lekker plek. Die mense is baie gasfry. Sal eenige tyd weer soon toe gaan.

Belinda D - Feb 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Everything at Plek Vanni Visarend was fantastic!

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Die Hoek 12, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NGViMGE4LTFkMDItNGU2My05OTU0LWJiZWU0YWRjMWQ2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 4 12 Die Hoek Bloemhof 2660 Noordwes 086 999 0018 13:00-19:00 12:00 -27.646469161894 25.605354309082
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za