LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plekkie-by-die-see | LekkeSlaap
+17

Plekkie-by-die-see

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santos 13, Santosstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Plekkie-by-die-see is in Santosbaai, Mosselbaai geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die woonstel is baie naby winkels, restaurante en slegs 'n paar meter van die strand af.

Die woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 7 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en dubbelstapelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en daar is 'n aparte, tweede badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met moderne geriewe vir sorgvrye selfsorgverblyf. Dit het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer en die hoofslaapkamer het gemaklike sitplek en 'n groot TV met DStv.

WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Plekkie-by-die-see sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Plekkie-by-die-see
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Santos 13, Santosstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plekkie-by-die-see het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santos 13, Santosstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5M2NmMGZkLTg1YjQtNDI5OC05ZjFkLWYzYjFkNTNjNDk4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 13 Santos Santos Beach 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.178186512606 22.136198227786
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!