Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plekkie in die Son

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buisfonteinplaas Afdeling 6, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plekkie in die Son bied selfsorgverblyf naby Bela-Bela, 'n dorp wat bekend is vir sy warmwaterbronne, maar ook vir besienswaardighede, soos Zebula, die Elements Privaat Gholfreservaat, Waterberg Zipline-toere en die Bambelela Wildlife Care and Vervet Monkey Rehabilitation Facility. Dit is ook net 1 uur se ry van Pretoria af.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n pragtige uitsig op die Waterberge. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en sy eie badkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Daar is lugversorging in die sitarea en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai, buitesitplek, sonstoele, 'n gasbraai en 'n swembadjie. 'n Dubbelmotorafdak is beskikbaar as parkeerplek.

Berghuis bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n slaaparea, badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met 'n pragtige uitsig op die Waterberge. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het lugversorging, 'n omsetter, staanwaaier, en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n DStv-dekodeerder, maar gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik. Die leefarea lei na die onderdakbalkon met 'n dek, 'n losstaande gasbraai en 'n plonspoel.

Aktiwiteite op die perseel sluit voetslaan, swem, 4x4-roetes, voëlkyk en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 114 resensies vir Plekkie in die Son
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Buisfonteinplaas Afdeling 6, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Plekkie in die Son het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buisfonteinplaas Afdeling 6, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c1d74076e23cedb64fe88d7f9595092a9c9feb7dde94a12843da147a41b85d0671aca7efda824bfb4e477b6f6bbd7b5d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 114 5 1 5 Buisfontein Farm Section 6 Buisfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.823075658593 28.319897353649