Plett Forest Cabins

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Plett Forest Cabins is op 'n privaat plaas geleë wat versteek in die Harkerville-woud naby Plettenbergbaai. Die huisies is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gedruis.

Verblyf word aangebied in 6 volledig gemeubileerde huisies, elk met privaat braaigeriewe.

Die twee Honeymoon Log Cabins bied elk slaapplek aan 2 gaste, is versteek in die woud en kyk uit oor die swembad. Elke oopplan-huisie het ’n koningingrootte-bed asook ’n spabad in die badkamer.

Die 3 standaard tweeslaapkamer gesinshuisies bied slaapplek aan 4 volwassenes en front na die nuwe Lughawepad met hul rue na die woud. Elke huisie het ’n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en ’n dubbelslaapbank asook ’n Jacuzzi spabad in die badkamer.

Die 1 groot gesinshuisie bied slaapplek aan 9 gaste in 2 slaapkamers, elk met en suite-storte. Die 1 groot slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die ander slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 1 enkel- en 1 dubbelslaapbank.

Parkeerplek is op die parkeerterrein 75 tot 150 m van die huisies af en nie by die huisies nie. Die verblyf bied trollies om bagasie van die motors na die huisies te skuif. Geriewe op die perseel sluit ’n verskeidenheid DVD's en bordspeletjies, ’n swembad en ’n veilige kinderspeelarea in. Gaste is ook welkom om voëlkyk te geniet, die takbokke te over en kan appels, wortels en druiwe saambring asook ’n klein staproete geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Plett Forest Cabins gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]