Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plettenberg Bay Holiday Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Phitidis Walk 32, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 050 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Plettenberg Bay Holiday Home is 'n lieflike seefront-huis regoor die strandmeer en Lookout-strand in Plettenbergbaai. Gaste kan berg-, see- en strandmeer-uitsigte geniet. Gaste kan vroeër of later inklok indien dit vooraf gereël word. Hierdie huis maak van sonkrag gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die huis het 4 en suite-slaapkamers en 'n vyfde slaapkamer met 'n aparte badkamer. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 3 van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 1 slaapkamer wat 'n dubbelbed het. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Daar is onbeperkte WiFi.

Verder het die huis 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf toegerus. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Gaste kan die mooi sonsondergange op die dakdek geniet en veilige parkeerplek vir 2 tot 3 karre word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Plettenberg Bay Holiday Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Plettenberg Bay Holiday Home
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Ligging

  • Phitidis Walk 32, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plettenberg Bay Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Phitidis Walk 32, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa41d5de2142d0820367218f8ba5a730bbf36e04632d4097d305a2dff9c9936422008da3ec0cbb52e9cf6216feecc9e0340ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 32 Phitidis Walk Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 17:00 -34.043706194754 23.375078153872
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem